http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

U Bybel is ook ’n dieetboek!

01 September 2023Douglas S. Winnail

Die Bybel is nie ’n handboek oor voeding of fisiese gesondheid nie. Wanneer ons egter sien hoe waardevol die Bybel se instruksies op soveel ander terreine van die menslike lewe is, behoort dit ons nie te verbaas dat die Bybel ook belangrike leiding gee oor hoe ons die beste fisiese gesondheid kan verkry en dit behou nie.

Lees Meer...

O Kanada!: Slaan ag op die alarm: Lesse van Pickering

01 September 2023Michael Heykoop

Dit is ’n Sondagoggend in die middel van Januarie – die perfekte tyd om dinge in en om die huis te doen. Dít wil sê, tot my telefoon begin gons met ’n dringendheid wat dui op iets meer as ’n gewone teksboodskap of telefoonoproep. Die gelui was harder, langer en op ’n hoë toonhoogte as ’n gewone kennisgewing. Ek was destyds nie bewus daarvan dat miljoene telefone regoor Ontario op soortgelyke wyse gegons het nie.

Lees Meer...

Terugval na Sodom

01 September 2023Gerald Weston

Die mens is geneig om die massas te volg sonder om in ag te neem waarheen dit lei. Waarheen het moderne neigings ons gelei?​ Leuens het ons samelewing van vaste beginsels beroof en ons gaan nie hou van waarheen ons op pad is nie.

Lees Meer...

Duitsland getransformeer

01 Julie 2023Gerald Weston

Hierdie werk voorspel reeds dekades lank wat Duitsland se geprofeteerde rol in wêreldgebeure sal wees voor Christus se Wederkoms. Die vraag is: Hoe?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Gee die Bybel teenstrydige weergawes van Judas Iskáriot se dood?

01 Julie 2023LKG Redaksie

Jammer as hierdie vraag morbied is, maar ek is ’n bietjie verward. Ek lees in die boek Matthéüs dat Judas Iskáriot homself opgehang het, maar later lees ek in die boek Handelinge dat hy basies ontplof het. U het al voorheen gesê dat die Bybel homself nooit weerspreek nie, maar dit lyk nie of hierdie weergawes ooreenstem nie. Presies hoe het Judas Iskáriot gesterf?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Geprogrammeer om te soek

01 Julie 2023Bryan Fall

God het ons breine só ontwerp dat ons plesier en erkenning nastreef. Hoe kan ons daardie godgegewe strewe gebruik om hom te eer?

Lees Meer...

’n Sabbatsrus vir ’n angsvolle wêreld

01 Julie 2023Rod McNair

Indien u gebuk gaan onder gevoelens van angs, is u nie die enigste nie. Wat kan u daaraan doen? Behoort u dalk ’n “Sabbat leefstyl” te oorweeg?

Lees Meer...

Roe vs. Wade vs. Amerikaanse Kongres vs. God

01 Julie 2023William Bowmer

As gevolg van ’n dokument wat uitgelek het is die hooggeregshof in party-politiek betrek. Wat voorspel dit vir Amerika?

Lees Meer...

Sewe sleutels vir Bybelstudie

01 Julie 2023Richard F. Ames

’n Mens sou dalk dink dat al hoe meer mense hulle tot die Bybel sou wend vir wysheid en bemoediging in moeilike tye. U sou egter verkeerd wees. ’n Verslag van April 2022 deur die American Bible Society het bevind dat ongeveer 26 miljoen Amerikaners gedurende 2021 meestal of heeltemal opgehou het om die Bybel te lees.

Lees Meer...

Het verskeidenheid te ver gegaan?

01 Julie 2023Gerald Weston

Kyk rond en u sal ’n wêreld sien wat getuig van God se liefde vir verskeidenheid. Ons planeet het talle bergreekse, valleie en vlaktes. Kabbelende stroompies en riviere in die berge wat paadjies vorm wat na mere, laagliggende areas en uitgestrekte oseane lei. Ons sien reënwoude, woestyne en alles tussenin.

Lees Meer...
^