Die mislukte geloof van ons vaders |
| 01 September 2022Bryan Fall |
|
Baie mense voel dat die samelewing op die verkeerde pad is en sodoende op ’n dwaalweg is. Waar het ons die pad byster geraak? |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Het Jesus na die Paradys gegaan op die dag toe Hy gesterf het? |
| 01 September 2022LKG Redaksie |
|
Jesus het vir een van die kwaaddoeners wat saam met Hom gekruisig is, beloof: “Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees” (Lukas 23:43). Wat en waar is die “Paradys” en het die kwaaddoener daardie dag werklik saam met Jesus daarheen gegaan? |
| Lees Meer... |
Waarom werk? |
| 01 Julie 2022Rod McNair |
|
Met die regte begrip is dit moontlik om u werk van ’n vloek na ’n seën te verander, soos wat God dit bedoel het! |
| Lees Meer... |
Na ons eie beeld |
| 01 Julie 2022Wallace G. Smith |
|
Ons pogings om God te speel op die gebied van kunsmatige intelligensie het ons iets belangriks geleer oor wat dit is om ’n mens te wees. |
| Lees Meer... |
Eie[r]soortige uitvinding |
| 01 Julie 2022Stuart Wachowicz |
|
Die kans is goed dat u nog nooit van Joseph Leopold Coyle gehoor het nie – maar waarskynlik gebruik u elke dag sy uitvinding. |
| Lees Meer... |
Bid vir die vrede van Jerusalem |
| 01 Julie 2022Peter Nathan |
|
Daar sal vrede in Jerusalem wees in die toekoms – maar nié deur menslike politiek en diplomasie nie. |
| Lees Meer... |
Indië se Coronavirus-krisis |
| 01 Julie 2022Timothy Mager |
|
Ondanks ’n bevolking van 1,4 miljard mense wat op ’n vasteland, ’n derde van die grootte van die Verenigde State, woon, het die meeste kenners Indië lof toegeswaai omdat hulle die COVID-19-pandemie vir meer as ’n jaar lank so goed hanteer het. |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Roep God ons, of kies ons Hom self? |
| 01 Julie 2022LKG Redaksie |
|
Ek lees in Johannes 6:44 dat dit God die Vader is wat ons tot Sy Waarheid roep en dat ons Hom nie kan kies tensy Hy ons na Hom toe trek nie. Ek het gedink ons het die vryheid wat ons toelaat om Hom sélf te kies, maar hierdie vers laat dit lyk asof ons nie ’n keuse het nie. Het ons? |
| Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Die wandelende menslike apteek |
| 01 Julie 2022Bryan Fall |
|
U liggaam se chemiese samestelling is verbasend ingewikkeld. Kon evolusie so ’n samewerking van chemikalieë tot gevolg hê? |
| Lees Meer... |
Sê totsiens vir “Mamma” en “Pappa” |
| 01 Julie 2022Gerald Weston |
|
Om die Britse joernalis en TV-persoonlikheid, Piers Morgan, aan te haal: “Het die wêreld gek geraak?” Dit wil so voorkom, maar helaas, daar is meer as dít hieraan verbonde – daar is ’n beplande agenda agter hierdie dwaasheid. |
| Lees Meer... |