Die kragtige voorreg van gebed |
01 Januarie 2020Richard F. Ames |
Vind u dat gebed ’n moeilike of minder aangename taak is? Wanneer u leer hoe om te bid word dit ’n groot voorreg wat lewensveranderende seëninge en voordele inhou! |
Lees Meer... |
Die einde van Roe versus Wade? |
01 Januarie 2020Mark Sandor |
Sal aborsie verban word? Roe versus Wade, ’n berugte hooggeregshofsaak van 1973, het bevind dat aborsie deur die 14de Wysigingswet se fokus op persoonlike privaatheid beskerm word. |
Lees Meer... |
Waarom word hierdie boodskap weggelaat? |
01 Januarie 2020Gerald Weston |
Baie mense maak daarop aanspraak dat hulle dieselfde boodskap preek as wat Jesus Christus gepreek het. Waarom ignoreer hulle dan die werklike hoofsaak van Sy boodskap – wanneer die wêreld dit meer as ooit nodig het? |
Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Islam se laaste djihad |
01 Januarie 2020Douglas S. Winnail |
Islam is egter nou die vinnigste groeiende godsdiens ter wêreld en binne daardie geloof word ’n Islamitiese herlewing deur ywerige gelowiges voortgedryf wat vasbeslote is om die verloop van die geskiedenis om te keer. Sal die verloop van die geskiedenis egter werklik weer ten gunste van Islam draai? Antieke Bybelprofesieë openbaar ’n verbasende antwoord. |
Lees Meer... |
Het die wetenskap die Skepper ontdek? |
01 Januarie 2020Dexter B. Wakefield |
Skynbaar openbaar wetenskaplikes toenemende bewys daarvan dat ons heelal nie ’n natuurfrats is nie maar eerder ontwerp is. Waarom word hierdie gevolgtrekking nie aanvaar nie? |
Lees Meer... |
Ons grootste hoop |
01 Januarie 2020Gerald Weston |
Ons wêreld verander vinniger as wat dit u sal neem om hierdie tydskrif te lees. Wat sal die einde wees? Die verrassende antwoord is dat ons nader beweeg na ’n wêreld van vrede! Laat ons egter nie die nabye toekoms vooruitloop nie. Die tyd wat binnekort voorlê, gaan nie mooi wees nie. ’n Nuwe donker tydperk sal voor daardie vreedsame tydperk kom. |
Lees Meer... |
Dit Is Londen wat roep: “#Me too” is niks nuuts nie |
01 Januarie 2020Peter Nathan |
Die #Me Too-beweging gaan voort om dinge deurmekaar te krap – hoewel die werklike probleme wat deur die ondersteuners gesoek word om aangespreek te word baie ouer en dieperliggend is as wat baie mense besef.
|
Lees Meer... |
Waarom Kersfees? |
01 November 2019Rod McNair |
Vir baie mense is dit die wonderlikste tyd van die jaar. Hoeveel mense vier nogtans Kersfees sonder om regtig te verstaan waarom hulle dit doen? Dit is tyd om uit te vind. |
Lees Meer... |
Die klop - Behoort u bekommerd te wees? |
01 November 2019J. Davy Crockett III |
Het u al ooit wakker geskrik as gevolg van ’n onverwagte, dringende geklop aan u deur? U hart klop onmiddellik vinniger en u reageer baie haastig. Indien dit al met u gebeur het, hoop ek dit was ’n onbelangrike gebeurtenis wat u in die verbygaan kon hanteer. In hierdie era van toenemende misdaad, met inbegrip van huisinbrake wat aan die orde van die dag is, floreer die sekuriteitsbedryf met die installasie van alarmstelsels namate mense poog om hulleself en hulle eiendom te beskerm. Gesofistikeerde stelsels is nou beskikbaar om u bewus te maak daarvan dat iemand by u deur is, selfs wanneer u nie tuis is nie. |
Lees Meer... |
Is ons ’n dankbare nasie? |
01 November 2019Richard F. Ames |
Is u nasie dankbaar vir die seëninge wat God voorsien het? Besef hulle daardie seëninge kom van God – net soos ’n nasionale doel? Belangriker nog, besef ú hierdie dinge? Die Woord van God maak dit duidelik dat dit nodig is om dankbaar te wees! |
Lees Meer... |