Wat gebeur wanneer u sterf? |
01 Januarie 2010Richard F. Ames |
Daar is baie vreemde beskouings aangaande die lewe na die dood! In die naam van Christelikheid word baie teenstrydige idees onderrig. Wat gebeurwerklik wanneer u sterf? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: “onsterflike siel” |
01 Januarie 2010LKG Redaksie |
Verwys die Bybel se stelling “die Gees in die mens” (Job 32:8, 18) na God se Heilige Gees, of na ’n “onsterflike siel” in mense wesens? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Waar is die “Verlore” Stamme van Israel? |
01 Januarie 2010Douglas S. Winnail |
Geleerdes en Bybelstudente wonder lank reeds oor waar die Verlore Stamme van Israel hulself bevind. Baie het aangeneem dat hulle na ’n tydperk van gevangenskap in antieke Assirië uit die geskiedenis verdwyn het of dat hulle na Jerusalem terug gedwaal en as Jode bekend geword het. |
Lees Meer... |
Persoonlik - Die einde van die Amerikaanse lewenstyl |
01 November 2009Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die meeste Amerikaners het altyd aanvaar – selfs gedurende verskriklike oorloë of finansiële omwentelinge – dat dinge binne ’n paar jaar “beter sal gaan”. |
Lees Meer... |
Wie was die God van die Ou Testament? |
01 November 2009Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Baie Christene probeer vandag ’n onderskeid maak tussen die God van die Ou Testament en die persoon Jesus Christus. U Bybel toon tog dat Jesus Christus, wie van alle ewigheid af bestaan, die Persoon was wie met Abraham en Moses gepraat en die Tien Gebooie gegee het! |
Lees Meer... |
Vyf Profetiese Tekens vir die Midde-Ooste |
01 November 2009Richard F. Ames |
Sal ons ooit vrede in die Midde-Ooste sien? Bybelse profesie openbaar dat gebeure in daardie streek die toekoms van die hele wêreld sal bepaal. Weet u waarvoor om op die uitkyk te wees? |
Lees Meer... |
Rassisme in Amerika: Is dit iets van die verlede? |
01 November 2009Dexter B. Wakefield |
Verlede November is daar geskiedenis gemaak toe kiesers Barak Obama as die 44ste President van die Verenigde State gekies het. |
Lees Meer... |
Diens of Selfsug? |
01 November 2009Rod McNair |
Is regerings altyd korrup? Is individue altyd gulsig? Is daar ’n antwoord op die probleem van korrupsie? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: “jitte,” “jislaaik” of “Grote Griet” |
01 November 2009LKG Redaksie |
Ek verstaan dat dit nie goeie maniere is om “vloekwoorde” te gebruik nie, aangesien baie mense dit as vulgêr en aanstootlik beskou. Waarom maak party mense egter beswaar teen klaarblyklike onskadelike uitlatings soos “jitte,” “jislaaik” of “Grote Griet”. Dit is tog sekerlik verkiesliker bo kru en vulgêre woorde wat party mense in die plek daarvan gebruik. Is ek verkeerd? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Die finale kruistog? |
01 November 2009Douglas S. Winnail |
Eeue van oorlog en bloedvergieting dui die ontmoetings aan tussen die belydende Christelike nasies van Europa en die Moslem nasies van die Midde-Ooste en Noord-Afrika. |
Lees Meer... |