Twee-en-sewentig uur |
01 Maart 2015J. Davy Crockett III |
Jesus Christus het Sy hele bediening op die spel geplaas op ’n sleutel-profesie wat die meeste belydende Christene ignoreer of selfs ontken! |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Wat het Jesus Christus oor Sy kruisiging en opstanding gesê? |
01 Maart 2015LKG Redaksie |
Wat het Jesus Christus oor Sy kruisiging en opstanding gesê? |
Lees Meer... |
Profesieë neem gestalte aan: Die laaste dae word geprofeteer! |
01 Maart 2015Douglas S. Winnail |
Leef ons regtig in die “laaste dae” voor die wederkoms van Jesus Christus? Terwyl kritici spot, glo baie belydende Christene dat dit wel die geval is, maar hoe sal u weet? |
Lees Meer... |
Amptelike Verklaring van Fundamentele Geloofstellings |
01 Maart 2015LKG Redaksie |
Die Lewende Kerk van God baseer haar geloofstellings op die Bybel, die geïnspireerde Woord van God. Ons beleid, leerstellings, gebruike en tradisies is gegrond in die Worldwide Church of God onder leiding van mnr. Herbert W. Armstrong, wat in 1952 vir Roderick C. Meredith (ons Voorsittende Evangelis) as een van die organisasie se eerste evangeliste ingeseën het. |
Lees Meer... PDF |
Persoonlik - Sal die mensdom die Bybel “uitwis”? |
01 Januarie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Indien u eerlik na die feite kyk, is die meeste van ons voorheen belydende Westerse “Christelike nasies” vinnig besig om hulle te distansieer van byna elke oorblyfsel van Bybelse moraliteit. |
Lees Meer... |
God se Meesterplan |
01 Januarie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die grootste gedeelte van die mensdom het geen idee waarmee God in ons wêreld van vandag besig is nie. In die Bybel openbaar God Sy plan vir ons toekoms en die ewigheid! |
Lees Meer... |
Die onbekende God? |
01 Januarie 2015Gerald Weston |
Hoe meer u van die skepping weet, hoe meer sal u die hand van die Skepper daarin sien en begin om die God van die Bybel van nader te leer ken. |
Lees Meer... |
Londen Roep: Mensehandel keer weer terug |
01 Januarie 2015Rod King (1949-2019) |
Die bekende Engelse staatsman, William Wilberforce, het in sy 1789-toespraak tydens die opening van ’n parlementêre debat oor slawerny, die ellende van Afrika-slawe in transito na die Amerikas beskryf. |
Lees Meer... |
Die slaper |
01 Januarie 2015J. Davy Crockett III |
Is u bewus van die tekens van die tye, of is u onder die miljoene mense wat steeds aan die slaap is? |
Lees Meer... |
U kan die Bybel verstaan! |
01 Januarie 2015Richard F. Ames |
God se Woord is nie vir gemakstoel-filosowe en persone wat godsdiens as stokperdjie beoefen nie, dit is ’n instrument wat u kan gebruik om u lewe te verbeter en om voor te berei vir die ewigheid! |
Lees Meer... |