Londen Roep: Waarom die Sabbat onderhou? |
01 September 2015John Meakin |
Het u al ooit nagedink oor watter verbeterings u sal aanbring indien u die wêreld regeer? Dit is die taak wat Prospect Magazine, ’n periodieke algemene Britse tydskrif, met elke uitgawe vir hulleself ten doel stel. In ’n kolom getiteld: “As ek die wêreld regeer?” word skrywers uitgenooi om hulle menings daaroor uit te spreek en dit is dikwels stimulerende leesstof. |
Lees Meer... |
Hou die Midde-Ooste dop |
01 September 2015Richard F. Ames |
Israel en sy bure is by die middelpunt van die eeue-oue konflik wat lank gelede reeds in die Bybel voorspel is – konflikte wat sal toeneem teen die einde van hierdie tydperk en wat sal lei tot die Wederkoms van Jesus Christus! |
Lees Meer... |
Die Werk van Sy Hande. Die raaiselagtige menslike brein |
01 September 2015Wallace G. Smith |
Wat is die heel ingewikkeldste voorwerp in die heelal? Dit is ’n groot vraag – sterrestelsels bestaan uit honderde miljarde sterre en planete en kan beskou word as ingewikkeld, net soos baie ander natuurlike strukture. Onder die mensdom se skeppings is ’n paar merkwaardige werke van groot ingewikkeldheid. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Wat gebeur met diegene wat sterf sonder dat hulle die ware Evangelie gehoor het? |
01 September 2015LKG Redaksie |
Jesus sê in die Evangelie van Mattheüs dat die oordeelsdag “meer draaglik” sal wees vir die mense van Sodom en Gomorra en Tirus en Sidon, as vir diegene wat Jesus se boodskap gedurende Sy bediening op aarde gehoor en dit verwerp het. Hoe kan dit wees? Indien al hierdie mense geoordeel en veroordeel is, hoe kan sommige mense baie beter as ander op die oordeelsdag vaar? |
Lees Meer... |
Profesieë neem gestalte aan - Komende plae: Die vaal perd |
01 September 2015Douglas S. Winnail |
Bybelse profesieë het lankal bekend gemaak dat net voor die Wederkoms van Jesus Christus, ’n reeks verskriklike gebeure, uitgebeeld deur die vier ruiters van die Apokalips, oor die aarde sal trek. Hierdie komende rampe sluit in: Toenemende berigte van oorloë, hongersnood, natuurrampe en siekte-epidemies. |
Lees Meer... |
Is die Sabbat belangrik? |
01 September 2015Richard F. Ames |
Waarom het God die Israeliete van ouds beveel om die sewende-dag Sabbat te onderhou en van watter belang is Sy opdrag vir Christene vandag? |
Lees Meer... |
Persoonlik - Is u gereed vir die moeilike tye wat voorlê? |
01 Julie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Indien u die wêreldnuus gevolg het, sal u sekerlik weet dat die saad nou gesaai word om die “Dier” waarvan daar in Openbaring geprofeteer word tot stand te bring! Terwyl Russies-ondersteunde manne wat swart maskers dra, polisiestasies en ander belangrike fasiliteite in die Oekraïne beset en onder hulle beheer hou, word die Europese magte herinner aan hoe magteloos hulle werklik is. |
Lees Meer... |
Soek u na God? |
01 Julie 2015Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Is God vir u ’n werklikheid? Is Hy ’n noodsaaklike teenwoordigheid in u lewe, of net ’n abstrakte konsep wat geen verskil maak nie? Wend u die belangrike Bybelse hulpmiddels aan wat u nader aan Hom kan trek? |
Lees Meer... |
Londen Roep: Brittanje doen afstand van die reëls |
01 Julie 2015Rod King (1949-2019) |
Die Engelse se wantroue in “alles Europees” dateer reeds eeue terug - ’n wantroue wat beslis versterk is deur die Spaanse Armada, Napoleon en Adolf Hitler. Vir baie Britte was daar te veel kontinentale geweldenaars wat met gierige oë na hulle “sceptered isle” gekyk het. Die Engelse het weggeskram van enige leier wat sý wil wou afdwing op ’n nasie wie se mense hulle vryheid meer waardeer het as byna enige ander nasie in Europa. Waarom is dit so? |
Lees Meer... |
Die geluide van somer |
01 Julie 2015J. Davy Crockett III |
Hoe kan u u fokus behou met die geroesemoes van bedrywighede rondom u? |
Lees Meer... |