Eie[r]soortige uitvinding |
01 Julie 2022Stuart Wachowicz |
Die kans is goed dat u nog nooit van Joseph Leopold Coyle gehoor het nie – maar waarskynlik gebruik u elke dag sy uitvinding. |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Hoe behoort ons God se Sabbat te onderhou? |
01 Mei 2022LKG Redaksie |
Ek het pas ontdek dat die weeklikse Sabbat, volgens die Bybel, op Vrydag teen sononder begin en Saterdag teen sononder eindig. Wat behoort ek te doen om “dit heilig te hou” soos ons in Exodus 20:8 beveel word? |
Lees Meer... |
Kan ons onsself red? |
01 Mei 2022Jonathan Riley |
Die wetenskap en die menslike verstand het nuwe hoogtes van prestasies bereik, maar kan ons oorleef sonder God? |
Lees Meer... |
U toekoms in ’n boek |
01 Mei 2022Gerald Weston |
’n Paar jaar gelede het die futuris, dr. Michio Kaku, voorspel dat die wêreld oor ’n periode van tien jaar sou oorgaan “van ’n internet na ’n brein-netwerk, waarin gedagtes, emosies, gevoelens en herinnerings onmiddellik regoor die planeet gestuur kan word”. Soos baie futuriste, het dr. Kaku ’n rooskleurige prentjie geskilder. |
Lees Meer... |
Verstommende Bybelprofesieë vervul |
01 Mei 2022Richard F. Ames |
Kan die toekoms werklik voorspel word? Ontdek die groot aantal profesieë wat regdeur die Bybel vervul is. |
Lees Meer... |
Paaie van die see, weë van die hart |
01 Mei 2022Bryan Fall |
Die Skepper het die paaie van die oseaan tot stand gebring en Hy openbaar ook ons eie motiverings en behoeftes. |
Lees Meer... |
Die waarheid aangaande Anti-Semitisme |
01 Mei 2022Stuart Wachowicz |
Waarom weier hierdie antieke en immer teenwoordige euwel om uit te sterf en steek dit herhaaldelik sy lelike kop in ons moderne wêreld uit? |
Lees Meer... |
Gee leiding ... deur voorbeeld? |
01 Mei 2022Michael Heykoop |
’n Jaar is verby sedert die Wêreldgesondheid-organisasie die uitbreek van Covid-19 tot ’n pandemie verklaar het. Dit was ’n jaar van ekonomiese probleme, angs, skeiding van familie en vriende, verliese en vir sommige mense, spanningsvolle aanlyn-onderrig. Die meeste mense sou saamstem dat ons almal ’n vakansie nodig het, ná 2020! |
Lees Meer... |
Die subtiele kuns om die Bybel te kanselleer |
01 Mei 2022Wallace G. Smith |
Waarom die Boek verban wanneer dit net nodig is om die idees daarin te verban? Kanselleer-kultuur is aan die kom vir die Bybel, net een idee op ’n slag. |
Lees Meer... |
Het u die boodskap gemis? |
01 Maart 2022Gerald Weston |
Hoe beskryf u die Wêreld van Môre aan ’n buurman wat nie vertroud is met hierdie tydskrif nie? Dit is beslis nie soos Time, National Geographic of Sport Illustrated nie, maar dit is ook nie soos die meeste godsdienstige publikasies nie. U het sekerlik teen hierdie tyd al ’n verskil gesien, maar verstaan u waarom dit anders is? Waar kom ons vandaan? Wat is ons doelwitte? |
Lees Meer... |