Sal die dooies weer lewe? |
01 Maart 2010Richard F. Ames |
Die meeste van ons het al die verlies aan ’n geliefde, ’n vriend of buurman deur die dood ondervind. Dood ontnugter ons. Wanneer iemand na aan ons sterf, neem ons die tyd – of behoort ons die tyd af te staan – om die dieper vrae van die lewe te oorweeg. Wat gebeur nadat ’n persoon gesterf het? Sal ons ooit ons geliefdes weer sien? |
Lees Meer... |
Pouslike Voorrang |
01 Maart 2010Douglas S. Winnail |
Regeer die Pous in Rome in direkte apostoliese opvolging van die apostel Petrus? Die bewys mag u verras! |
Lees Meer... |
Die teken van Jona |
01 Maart 2010Rod McNair |
Presies wat is die “teken van Jona”? Wat het dit met u en u toekoms te doen? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: ’n Werklike liefhebbende God sou nie wag nie, sou Hy? |
01 Maart 2010LKG Redaksie |
Ek bly in u tydskrif lees van Jesus Christus se toekomstige duisendjarige heerskappy op die aarde. Indien God weet dat ons wêreld in so ’n gemors is, en indien Hy weet dat slegs Hy dit kan beter maak, waarom sou Hy dan duisende jare wag en intussen soveel lyding en swaarkry toelaat? ’n Werklike liefhebbende God sou nie wag nie, sou Hy? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: ’n Wêreld mislei! |
01 Maart 2010Douglas S. Winnail |
Waarom is daar so baie godsdienste in die wêreld? Waarom is daar so baie botsende ideologieë wat mekaar opponeer vir die mense se getrouheid? Waarom het menslike pogings om vrede en geluk te verkry, oor en oor misluk? |
Lees Meer... |
Persoonlik - Reageer op die Waarheid! |
01 Januarie 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
As daar een ding is wat ek vir u as leser van Die Wêreld van Môre kon toewens, was dit dat u die geloof en moed kan hê om op die Waarheid te reageer. |
Lees Meer... |
Die Waarheid wat byna niemand weet nie! |
01 Januarie 2010Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Wat gebeur met ’n kind wat “ongered” sterf? Wat gaan werklik gebeur met “oom Ben” wat tog so lief vir sy drankie was? Is biljoene Moslems, Hindoes en anti-Christene vir ewig verlore? |
Lees Meer... |
Bestaan daar ’n werklike duiwel? |
01 Januarie 2010Richard F. Ames |
Beïnvloed die wêreld van okkultisme ons jeug en ons hele samelewing toenemend? Is die duiwel werklik, en indien wel, hoe mislei hy die mensdom? |
Lees Meer... |
Waarom is u gebore? |
01 Januarie 2010Douglas S. Winnail |
Die mees diepsinnige vraag wat u seker ooit kan stel aangaande die doel vir die bestaan van die mens is: Waarom is die mens hier op aarde? Vir duisende jare bespiegel filosowe daaroor en bied die verskillende gelowe verskeie en teenstellende antwoorde. |
Lees Meer... |
Wat gebeur wanneer u sterf? |
01 Januarie 2010Richard F. Ames |
Daar is baie vreemde beskouings aangaande die lewe na die dood! In die naam van Christelikheid word baie teenstrydige idees onderrig. Wat gebeurwerklik wanneer u sterf? |
Lees Meer... |