http://www.wvm.co.za/kommentaar.php
logo

Kommentaar

Aardbewings en God

17 Maart 2016Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wanneer sal die volgende enorme aardbewing die aarde tref? En, waar? Die massiewe aardbewing met ’n omvang van 9.0 op die Richterskaal wat pas aan die kus van Soematra beleef is – wat reusagtige vloedgolwe veroorsaak het – het tienduisende gedood en honderde miljoene dakloos gelaat. Dit was die kragtigste aardbewing in 40 jaar. Miljoene mense sal deur die wydverspreide verwoesting van huise en eiendom geraak word. Nou is die onheilspellende bedreiging van siekte as gevolg van waterbesoedeling ook ’n faktor. Hierdie aardbewing word reeds gereken as een van die wêreld se grootste natuurrampe in aangetekende geskiedenis.

Lees meer...
^