Nog nie “My Vader se wêreld nie” |
| 01 November 2024Gerald Weston |
|
“This Is My Father’s World” is ’n gewilde lied wat geskryf is deur Maltbie Davenport Babcock en is die eerste keer gepubliseer in 1901. Daar is min twyfel dat dit uit ’n hart vol dankbaarheid gekom het oor die skoonheid wat hy tydens sy wandelings gesien het langs die Niagara Platorand en op die oewers van Lake Ontario in die deelstaat New York. |
| Lees Meer... |
Kan jy die heiden heilig? |
| 01 November 2024Dexter B. Wakefield |
|
Die viering van Kersfees word nêrens in die Bybel genoem nie maar nogtans dink baie mense dat hulle dit ’n Christelike vakansiedag kan maak. U Bybel sê egter iets anders! |
| Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Sommige algemene uitdrukkings openbaar valse idees oor die dood en die hiernamaals |
| 01 November 2024Dexter B. Wakefield |
|
Ek het gehoor hoe mense met verskeie eufemismes (versagtende uitdrukkings) na die dood verwys en dinge sê soos “mag hulle in vrede rus”, “hulle is oorlede” en “hulle het gaan slaap”. Kom hierdie uitdrukkings uit die Bybel? |
| Lees Meer... |
Waarom leef u? |
| 01 November 2024Richard F. Ames |
|
Filosowe het al vir duisende jare gevra: “Wat is die doel van die lewe?” U kan die antwoorde in die bladsye van die Skrif vind. |
| Lees Meer... |
Jerusalem: Die pad vorentoe |
| 01 November 2024Peter Nathan |
|
Met Israel se vyf-en-sewentigste herdenking as ’n moderne nasie is mense baie bekommerd oor hulle toekoms, maar profesie openbaar watter faksie sal seëvier! |
| Lees Meer... |
Londen roep: Nie ’n land vir Christene nie |
| 01 November 2024Scott D. WInnail |
|
Die nasie wat die Bybel deur die wêreld versprei het, verwerp nou die God van die Bybel en staar sosiale en morele agteruitgang in die gesig. |
| Lees Meer... |
Sal u die dood aanbid? |
| 01 Oktober 2024Rod McNair |
|
Miljoene mense vier Halloween, die Allerheiligedag, Allersieledag en die Dag van die Dode. Wat behoort dit te beteken vir Christene? |
| Lees Meer... |
Die merk van die dier: ’n Slim vervalsing |
| 01 Oktober 2024Gerald Weston |
|
Baie mense het gehoor van die merk van die dier en daar is baie bespiegelings oor wat dit is. Hoe kan ons verseker weet? |
| Lees Meer... |
Opoffering en vreugde |
| 01 Oktober 2024Jonathan Bueno |
|
My eerste taak as ’n kampberader was by ’n Lewende Kerk van God se voor-tiener kamp, en dit het my diep laat nadink. Terwyl ek na my huis gery het, het ek die gebeure van die vorige week oordink – al die gelag en aangename samesyn, die prettige en soms uitdagende aktiwiteite, die opgehelderde gesigte van die kinders en soveel meer. Dit was onvergeetlik. |
| Lees Meer... |
Waar is al die werkers heen? |
| 01 Oktober 2024Gerald Weston |
|
The Many Loves of Dobie Gillis was ’n sitkom wat vanaf 1959-1963 op Amerikaanse televisie gebeeldsend is. Die drie hoofkarakters daarin was Dobie, Zelda Gilroy en Maynard G. Krebs. Laasgenoemde was ’n teenkultuur wat enige soort werk geminag het. Elke keer wanneer die woord, “werk” in ’n gesprek opgeduik het, het Krebs terugdeins en geskreeu: “Werk!” |
| Lees Meer... |