http://www.wvm.co.za/artikel.php
logo

Artikels

ARTIKELS PER ONDERWERP

Vrae en Antwoorde: Is dit geoorloof vir ’n Christen om sy of haar land as ’n soldaat in die oorlog te dien?

01 September 2008LKG Redaksie

U tydskrif beskryf dikwels die Verenigde State se militêre betrokkenhede en wys hoe Bybelse profesieë oorloë voorspel. Die Ou Testament is gevul met verslae van die Israeliete wat oorlog voer. Is dit geoorloof vir ’n Christen om sy of haar land as ’n soldaat in die oorlog te dien?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Blinde leiers van blindes

01 September 2008Douglas S. Winnail

Jesus Christus het reguit van die geestelike leiers van Sy dag gesê, “hulle is blinde leiers van blindes” (Mattheüs 15:14). Jesus het ook lede van die geestelike gevestigde orde daarvan beskuldig dat hulle die Skrif nie verstaan nie (Markus 12:24), en dat hulle “blinde leiers ... dwase ... geveinsdes” is wat mense mislei in geestelike sake (sien Mattheüs 23).

Lees Meer...

Persoonlik - Is u werklik “waaksaam”?

01 Julie 2008Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste lesers van hierdie tydskrif verstaan dat dit lyk asof die gebeure wat in die Bybel voorspel word, besig is om te “versnel” soos ons die einde van hierdie tydvak nader. Maar, besef u werklik waarom Christus Sy ware volgelinge aangesê het om “waaksaam” te wees, om te lét op hierdie gebeure?

Lees Meer...

Hoe om God te KEN

01 Julie 2008Roderick C. Meredith (1930-2017)

Baie mense weet van God. Ken hulle Hom egter werklik? Die waarheid mag u verras!

Lees Meer...

Moderne moraliteit en die Tien Gebooie

01 Julie 2008Richard F. Ames

Teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog, toe die Spilmoondhede verpletter en Duitsland se stede verwoes was, het die Verenigde State hulp verleen deur middel van hul Marshall Plan, selfs aan hul voormalige vyande in Wes-Europa.

Lees Meer...

Herrysende Duitsland: ’n Vierde Reich?

01 Julie 2008Douglas S. Winnail

Wat hou Duitsland se toekoms in? Bybelse profesieë werp lig op die Duitse geskiedenis om belangrike leidrade te verskaf!

Lees Meer...

Hoe ken ’n mens ’n vervalsing uit?

01 Julie 2008Wallace G. Smith

Toe The Matrix in 1999 vrygestel is, het baie rolprentgangers dit begryplik afgemaak as net nog ’n rolprent belaai met genoeg grafiese geweld om dit onkykbaar vir ouers en kinders te maak.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “heilig” Sabbat

01 Julie 2008LKG Redaksie

Ek het so pas uitgevind dat die weeklikse Sabbat met sononder op Vrydag begin en eindig met sononder op Saterdag soos die Bybel dit voorskryf. Wat moet ek doen om dit te “heilig” soos ons beveel word in Eksodus 20:8?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Hulle struikel saam!

01 Julie 2008Douglas S. Winnail

Die Verenigde State, Brittanje, Australië, Suid-Afrika en die klein Joodse staatjie van Israel, ervaar almal dieselfde soort probleme in hierdie eindtyd!

Lees Meer...

Persoonlik - China maak opgang

01 Mei 2008Roderick C. Meredith (1930-2017)

Beijing, China – Hier in die wêreld se dig bevolkte nasie is gebeure aan die opbou wat ’n dramatiese uitwerking op ons lewens gaan hê. Oppervlakkig kom dinge tans nog kalm voor.

Lees Meer...
^