http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2016


Maak “kerk-toe gaan” regtig saak?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is u ’n “tuisbly Christen”? Miskien is u een van die miljoene mense wat, nadat u die verdeeldheid en verwarring onder so ’n groot deel van die belydende Christendom gesien het, eerder by die huis bly om God op u eie manier te aanbid.

Lees Meer...

Watter kerk behoort u by te woon?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Woon u tans “die kerk van u keuse” by? Is dit net ’n kwessie van persoonlike voorkeur, of het Jesus Christus duidelike riglyne gegee oor die Kerk wat sy mense behoort by te woon?

Lees Meer...

O Kanada! Evolusie en verdraagsaamheid

Gerald Weston

Kanada roem daarop om ’n verdraagsame land met diversiteit te wees. Is die diversiteit genoeg om diegene te aanvaar wat nie in die evolusieteorie glo nie?

Lees Meer...

Die waarheid oor die hel

Richard F. Ames

Is biljoene mense besig om vir ewig in nimmereindigende pyniging te brand omdat hulle op die verkeerde plek of tyd gebore is? Ja, daar is ’n hel – asook ’n helse vuur – maar die waarheid is nie wat die meeste mense dink nie!

Lees Meer...

Churchill: ’n Leeftyd van leierskap

John Meakin

Vyftig jaar na sy dood en 70 jaar nadat hy Brittanje tot oorwinning gelei het in die Tweede Wêreldoorlog, neem Churchill se nalatenskap nog steeds ’n vername plek in. Wat kan ons van hierdie merkwaardige man leer?

Lees Meer...

Ek, mens?

William Williams

Verstaan die menslike wesens werklik hulle ware potensiaal in ons hoë-tegnologiese wêreld?

Lees Meer...

Die menslike oog: Venster vir die verstand

Wallace G. Smith

Elke beeld van elke oomblik wat ons regdeur ons lewens aanskou, sal vir ons waardering ingesamel word deur twee klein wonderwerkies van God, wat ons so maklik as vanselfsprekend kan aanvaar: Ons merkwaardige oë. Het u al aan die verrassende wonder van die ontwerp van u oë gedink?

Lees Meer...

Môre se jeug: Skakerings van grys of lewende kleure?

Jonathan McNair

Hoe kan enigiemand die gewildheid van die onlangse top-verkoper boek-reeks, Fifty Shades of Grey verduidelik, asook die daaropvolgende film? Hoewel die boeke en film ’n waardestelsel uitbeeld wat vreemd is aan enige opregte belydende Christen, toon meningspeilings dat die boek deur soveel as nege persent van Amerikaanse vroue wat hulleself Christene noem gelees is.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Geestelike kommunisme?

LKG Redaksie

Indien u alles weggee het, hoe kan u ’n vrygewige gewer wees?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Vergete lesse

Douglas S. Winnail

Baie mense is vandag bekommerd dat wêreldgebeure ’n gevaarlike koers inslaan. Verspreide geweld, globale brutaliteit en wydverspreide korrupsie in regerings en samelewings oorheers die nuus.

Lees Meer...
^