Persoonlik - Kan u bewys wat u glo? |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die meeste mense gaan selfvoldaan deur die lewe met idees en oortuigings wat hulle nooit bewys het nie! Dit mag nie te gevaarlik wees wanneer dit menings behels oor sportspanne, of oor wie die wêreld se grootste politikus was, die mooiste aktrise of dinge van soortgelyke aard nie. |
Lees Meer... |
Finansiële Sekuriteit en Seëninge |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die grootste deel van die wêreld gaan nou gebuk onder die grootste finansiële resessie sedert die Groot Depressie van 1929-39. Miljoene mense in Amerika, Kanada en Brittanje [en Suid-Afrika] sit sonder werk. |
Lees Meer... |
Waar is u skat? |
William Bowmer |
“Vir plesier maak hulle maaltye klaar, en die wyn maak die lewe vrolik, en die geld verskaf alles” (Prediker 10:19). |
Lees Meer... |
Bewys die Bybel! |
Richard F. Ames |
Koning Salomo het geskryf: “... aan baie boeke maak kom geen einde nie” (Prediker 12:12). Daar is egter een boek wat belangriker is as al die ander. |
Lees Meer... |
Londen Roep: Dink die Ondenkbare? |
John Meakin |
Die Britse historikus Niall Ferguson het ’n kommerwekkende waarskuwing vir Amerika: “Wanneer die Amerikaanse Ryk ten gronde gaan, sal dit waarskynlik vinnig gebeur”. |
Lees Meer... |
Die Gees van Pinkster |
Rod McNair |
Voel u God se Gees in u lewe bring verandering te weeg? Kan u gevul word met dieselfde Gees van Pinkster as Christus se eerste dissipels? Ja, u kan! |
Lees Meer... |
Doop: Ritueel of Vereiste |
Scott D. WInnail |
Het u al ooit gewonder of doop werklik belangrik is vir ware Christene? Het u dit al ooit bevraagteken of u doop werklik geldig is en of diegene wat u doop hanteer het, uit God se oogpunt, die nodige “geloofsbriewe” gehad het? Was u reg gedoop en het u u werklik bekeer voordat u gedoop is? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: God nie sondaars se gebede sal aanhoor nie? |
LKG Redaksie |
Ek het gelees dat God nie sondaars se gebede sal aanhoor nie. Aangesien almal gesondig het en dit hulle ontbreek aan die heerlikheid van God, hoe is dit moontlik dat God enigiemand se gebede kan hoor? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Godsdiens se misleide herders! |
Douglas S. Winnail |
Glo dit of nie, sommige van die sterkste profetiese aanklagte wat in die Bybel gevind kan word, is gerig teen die eindtydse geestelike leiers van die Israelitiese nasies – wat nie slegs die Jode van die hedendaagse nasie van Israel insluit nie, maar ook Amerika, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, Groot Brittanje en ander noordwestelike Europese nasies wat daarop aanspraak maak dat hulle “Christene” is. |
Lees Meer... |