Persoonlik - Waarom loop alles eensklaps verkeerd? |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Artikel na artikel verskyn nou in tydskrifte, koerante en op die Internet aangaande die wantroue wat toenemende miljoene Amerikaners nou teenoor die Amerikaanse regering voel. |
Lees Meer... |
“Vrees” u God? |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Wat gaan gebeur met ’n wêreld wat die spot dryf met God? Het u diepe respek vir u Skepper? |
Lees Meer... |
Wat van liefde? |
William Bowmer |
Die apostel Johannes het geskryf: “Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie” (1 Johannes 4:18). |
Lees Meer... |
Wie is die Duiwel? |
Richard F. Ames |
Kan u die bose mag om u uitken – en dit oorwin? |
Lees Meer... |
Londen Roep: Draaipunte |
John Meakin |
David Cameron en sy koalisie-deelgenote wat gedurende Mei 2010 ingestem is, het aan hulself ’n monumentale taak gestel, toe hulle die leisels oorgeneem het na 13 jaar van Arbeidersregering. Wat is daardie taak? Hier is hoe Cameron dit beskryf het in ’n toespraak tydens ’n Julie 2008 tussenverkiesing in Glasgow, Skotland: |
Lees Meer... |
Die Geheimenis van die Verstand |
Wallace G. Smith |
Is die menslike verstand die uiteindelike onbekende grens? |
Lees Meer... |
Kies Beleefdheid! |
Rod McNair |
Kan u ’n verskil maak in ’n wêreld wat onbeskof geraak het? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Wat is die betekenis van Jesus se doop? |
LKG Redaksie |
Wat is die betekenis van Jesus se doop? In Mattheüs 3:16 lees ons dat toe Johannes Jesus gedoop het, die Heilige Gees “soos ’n duif” neergedaal en op Hom gerus het. Is dit toe die menslike Jesus Christus die eerste keer die inwoning van die Heilige Gees ontvang het? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Die dogter van Babel? |
Douglas S. Winnail |
Vir diegene met oë om te sien, die ware betekenis van die sogenaamde “geheimsinnige” profesieë in die boeke van Jesaja en Openbaring is besig om in fokus te kom – ten spyte van wydverspreide pogings om die ware bedoeling van die Skrif te verberg. |
Lees Meer... |