http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2013


Persoonlik - Pas op vir vals profete!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

“Dit is aan die kom. Dit kom spoedig. U Bybel wys duidelik dat ’n vlaag van vals profete na vore sal kom aan die einde van hierdie tydvak!

Lees Meer...

Hoe sou Jesus vir ’n President stem?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ware Christene is diegene wie Christus se voorbeeld volg. Hoe sou Jesus Self die komende verkiesing benader? Die antwoord mag u verras!

Lees Meer...

Ná die Derde Wêreldoorlog

Richard F. Ames

Die Tweede Wêreldoorlog het meer as 60 jaar gelede geëindig, maar die Derde Wêreldoorlog mag gouer kom as wat baie mense verwag. U Bybel voorspel egter goeie nuus ná die moeilikhede wat voorlê!

Lees Meer...

Môre se jeug: “Hy gee aan Sy bemindes slaap”

Phil Sena

Tieners se lewens kan tot oorlopens toe vol wees van aktiwiteite – skool, atletiek, verhoudings, deeltydse werk, kerkbywoning, gesinsverpligtinge en persoonlike stokperdjies.

Lees Meer...

Die wêreld na Amerika

Rod McNair

Antieke geskiedenis, opgeteken in u Bybel, bevat belangrike inligting aangaande die geprofeteerde verval van die Verenigde State van Amerika en die nasies van Britse afkoms. Is u voorbereid daarop?

Lees Meer...

Hitte, hamer, aambeeld

Charles Knowlton (1927-2013)

Terwyl ek ’n jongeling was het ek en my gesin naby ’n smidswinkel gewoon. Die smid was ’n man wat opgelei was om ’n stuk metaal te neem, dit te verhit, te klop en te verkoel – om sodoende nuttige en handige artikels te vervaardig.

Lees Meer...

Waak en waarsku: Is demokrasie die antwoord?

Wyatt Ciesielka

Beweeg die mensdom in die rigting van demokrasie of na diktatorskap – na vryheid of na tirannie? Diegene wat vandag onder ’n demokratiese regering voorspoedig is, kan dankbaar wees, maar is demokrasie die werklike antwoord? Ofis daar ’n beter manier?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde:“regte oog” en ’n “verkeerde oog”

LKG Redaksie

Wat het Jesus bedoel toe Hy gepraat het van ’n “regte oog” en ’n “verkeerde oog” in Mattheüs 6:22-23 en Lukas 11:34-36? Om te glo in ’n “verkeerde oog” of ’n kyk wat slegte geluk bring, is sekerlik net ’n bygeloof wat in stryd is met die Christelike vermyding van toordery en heidense invloede, of hoe?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Wanneer nasies God verag

Douglas S. Winnail

Ons beleef ’n groeiende en toenemend strydende anti-God beweging in nasies wat voorheen daarop aanspraak gemaak het dat hulle “Christene” is – hul wat eens God as die bron van hulle seëninge erken het.

Lees Meer...
^