http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2026


U kan die wêreld verander!

Gerald Weston

Hoe sou u daarvan hou om ’n einde aan oorlog en geweldsmisdaad te maak? Wat van die beëindiging van armoede, besoedeling, egskeiding, rassevooroordeel en diefstal? Besef u dat u dit kan doen?

Lees Meer...

Wat pouse en profesie betref

Wallace G. Smith

Wat behoort die nuwe Rooms Katolieke pous vir ons te beteken? Die antwoord is belangriker as wat byna enige persoon homself kan indink.

Lees Meer...

Jennie se pragtige tuine

Stuart Wachowicz

Op Vancouver-eiland, noord van die stad Victoria, is daar ’n bekende landmerk wat die verhaal van transformasie en harde werk vertel en wat wys hoe, selfs in hierdie wêreld vol probleme, die mensdom in staat is tot verstommende prestasies.

Lees Meer...

Waarom die rooi vers saak maak

Peter Nathan

Waarom wil sommige mense in Israel so graag “rooi verse” hê en waarom is party mense in die Islamitiese wêreld so daarteen gekant?

Lees Meer...

Europa se tyd het aangebreek

Gerald Weston

Selfs terwyl u hierdie tydskrif lees, is nóg ’n herlewing van die Romeinse ryk besig om plaas te vind. Hier volg die redes waarom ons nie verbaas is nie.

Lees Meer...

Herinnering aan die Scopes-“Aapverhoor”

William Bowmer

Tydens die 100ste herdenking van hierdie bekende twispunt kom daar steeds diepgaande vrae na vore met betrekking tot die skepping, evolusie en opvoeding.

Lees Meer...

Maak ’n ketting

J. Davy Crockett III

Waaraan sal u u ketting koppel?

Lees Meer...

U geestesdieet

Roger Meyer

Praat u met uself?

Lees Meer...

Vrae En Antwoorde: Wat is “die oplegging van hande”?

LKG Redaksie

Ek sien dat “die oplegging van hande” een van die “grondbeginsels” van die Christelike praktyk genoem word en selfs as “fondamenteel” bestempel word (Hebreërs 6:1-2). Wat presies behels dit?

Lees Meer...
^