http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2026


Is daar ’n dier in u toekoms?

Gerald Weston

Predikers en profetiese entoesiaste probeer dikwels om dit wat hulle op die wêreldtoneel sien, in Bybelprofesieë in te pas. Sommige mense verklaar dat Iran die “koning van die Suide” is wat in Daniël 11 genoem word.

Lees Meer...

Die doel van die lewe

Gerald Weston

U bestaan het ’n baie groter doel as wat u u ooit kon voorstel. Dit word in die bladsye van die Bybel openbaar.

Lees Meer...

O Kanada! Vertroue in die regering

Michael Heykoop

Kanada se eerste minister is een van die laastes wat uitgetree het. Op wie kan ons staatmaak vir perfekte leierskap?

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Manna uit die hemel

Simon R.D. Roberts

Terwyl die Tweede Wêreldoorlog gedurende April 1945 in Europa einde se kant toe gestaan het, het burgerlikes in die weste van Nederland, wat steeds onder Duitse besetting was, ’n dreigende humanitêre krisis in die gesig gestaar.

Lees Meer...

Die waarheid oor die Christelike Pasga

Rod McNair

Dit is nodig dat u die ware betekenis van die Pasga en die lewensbelangrike verbintenis aan die lewens van Christene vandag, verstaan.

Lees Meer...

Die Werke van Sy Hande: Ons Bybelse ou aarde

Wallace G. Smith

Ten spyte van wat baie mense aanneem, onderrig God se Woord nie dat planeet Aarde net ’n paar duisend jaar oud is nie.

Lees Meer...

Die gebedskontak

Adam J. West

Wanneer dit reg gedoen word, bring gebed voordele wat alle verstand te bowe gaan.

Lees Meer...

Waarom Paasfees Paasfees genoem word

Roger Meyer

Wat het die Lam van God met ’n haas te doen? Op die ouderdom van vyf of ses jaar, het ek my moeder gevra: “Waarom word Paasfees Paasfees genoem?” Sy kon my nie ’n antwoord gee nie, al was sy gelowig. Sy was nie die enigste godsdienstige persoon wat gesukkel het om hierdie vraag te beantwoord nie.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Kan daar werklik liefde sónder wet wees?

LKG Redaksie

Die apostel Paulus sê dat “liefde die vervulling van die wet” is (Romeine 13:10). Beteken sy stelling dat ons nie die Tien Gebooie hoef te onderhou indien ons liefde het nie?

Lees Meer...
^