Waarom ons nog steeds die Wêreld van Môre nodig het |
Gerald Weston |
|
Lees Meer... |
O Israel, maak gereed om julle God te ontmoet |
Gerald Weston |
Hierdie tydskrif voorspel reeds vir 25 jaar al die vervulling van Bybelse profesie. Hoe kan u bevestig dat dit wat ons sê die waarheid is? |
Lees Meer... |
O Kanada!: ’n Hoër standaard |
Gary Molnar |
Die CSA-Groep streef daarna om ’n verskil in die wêreld te maak, wat duidelik blyk uit sy verhewe doelwit om die toekoms op ’n hoër standaard te handhaaf. |
Lees Meer... |
Oorlog van die wêrelde |
Peter Nathan |
Dekades na dié beroemde roman beleef die Midde-Ooste ’n werklike konflik wat ’n agressor, so onversoenlik soos H. G. Wells se buitewêreldse invallers, betrek. |
Lees Meer... |
Dit Is Londen Wat Roep: Die VK immigrasie-krisis |
Scott D. WInnail |
Waarom is die Westerse nasies in ’n immigrasie-stryd gewikkel? Wat sal die lot wees van die immigrante-bevolkings? Die Bybel voorsien antwoorde. |
Lees Meer... |
Die volgende D-dag |
Wallace G. Smith |
Tagtig jaar gelede het die Geallieerdes die grootste see-aanval in die menslike geskiedenis uitgevoer. Sou hulle dit vandag kon doen? Sou dit ooit nodig wees? Profesie verskaf die antwoorde. |
Lees Meer... |
Die Gees van Pinkster |
Rod McNair |
God het die Heilige Gees aan Sy Kerk gegee op Pinksterdag, maar baie min mense verstaan vandág die betekenis van hierdie Heilige Dag. God se Heilige Gees is noodsaaklik vir ’n ware Christelike lewe maar mense is onbewus van wat dit is, wat Pinkster werklik behels en wat hierdie dinge vandag vir Christene beteken! |
Lees Meer... |
Ondervinding is nie die beste leermeester nie |
Jonathan McNair |
Ondervinding is nie die beste leermeester nie Daar is sekerlik waarde in ondervinding, maar met behoorlike instruksie kan ons ons kinders waardevolle lesse leer sonder om hulle oor te laat aan ’n pynlike lewe. |
Lees Meer... |
Vrae en antwoorde: Roep God ons of kies ons Hom? |
LKG Redaksie |
In Johannes 6:44 word gesê dat God die Vader ons na Jesus Christus toe trek en dat ons nie uit ons eie na Hom kan kom nie. Ek het altyd gedink dat ons ’n vrye wil het om ons eie keuses te maak. Dit lyk egter of hierdie vers impliseer dat ons nie regtig ’n keuse hierin het nie. Het ons ’n sê in die saak of nie? |
Lees Meer... |