http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2022


Die Wêreld van Môre-Tydskrif groei in 2021

Gerald Weston

Goeie nuus! Die Engelse Tomorrow’s World-tydskrif sal vanaf ses uitgawes per jaar, soos voorheen, na tien uitgawes per jaar vermeerder word. Die Afrikaanse Wêreld van Môre-tydskrif sal egter steeds ses keer per jaar verskyn. Gedurende ’n jaar wat almal bly was om dit te sien eindig, toe ekonomieë regoor die wêreld tot stilstand gekom het, het God vir ons hierdie groei moontlik gemaak.

Lees Meer...

Drie pilare van stabiliteit in moeilike tye

Gerald Weston

Ons leef in tye van chaos en onsekerheid. Die lewe bied baie uitdagings vir elkeen van ons. Sommige mense ly aan fisiese gebreke. Ander mense ervaar pynlike egskeidings. Besighede misluk en afdankings vind plaas. Tog het God aan ons merkwaardige bronne van krag en stabiliteit gegee om ons hierdeur te help.

Lees Meer...

GENADE: Vrygespreek om te sondig?

Richard F. Ames

Genade is ’n wonderlike geskenk van God. Tog word dit dikwels verkeerd verstaan. Indien genade regtig gratis is, mag sommige mense wonder of dit nie beteken dat ek enigiets kan doen wat ek wil nie? Hoe kan u seker wees u maak die meeste van God se genade in u lewe?

Lees Meer...

Na die beeld van God

J. Davy Crockett III

Die Star Wars-reeks van flieks – in teaters vertoon sedert 1977 – wat die lys van topverkopers gehaal het, het die toeskouers opgewonde gehad met wat nou genoem word Episode IV. Waarom sien ons nie sulke abnormale wesens soos hierdie in die werklike lewe nie?

Lees Meer...

Wat het van die Christelikheid van Christus geword?

Richard F. Ames

Het u al ooit gewonder waarom daar so baie Christelike denominasies is? Waarom is daar nie net een kerk waaroor almal kan saamstem nie? Is daar iets wat u hieraan behoort te doen?

Lees Meer...

O Kanada: Velde van Vlaandere en die vallei van droë bene

Jonathan Riley

’n Antieke profesie bied in hierdie – moderne – tyd hoop vir miljoene mense wat gesterf het as gevolg van siekte, konflik en ander menslike tragedies.

Lees Meer...

Om “u vyande lief te hê”

Josh Lyons

Hierdie wêreld ervaar van een dag na die volgende, dieper verdeeldheid. Met elke twiet, hoofopskrif en regsgeding blyk dit dat vyandigheid tussen individue toeneem.​ In ’n wêreld wat met haat besmet is, openbaar Christus die genesing.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Waarom Was Dit Nodig Dat Jesus Gedoop Word?

LKG Redaksie

Wat was die betekenis van Jesus se doop? In Matthéüs 3:16 lees ons dat toe Johannes vir Jesus gedoop het, die Heilige Gees “soos ’n duif” op Hom neergedaal het. Is dit toé dat Jesus Christus, as ’n mens, die eerste keer die inwonende Heilige Gees ontvang het?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Ingestel vir aanbidding

Bryan Fall

Etlike duisende jare gelede het ’n jong skaapwagter alleen in die veld onder ’n helder verligte naghemel gesit. Hy het opgekyk na die sterverligte uitspansel en was diep ontroerd.

Lees Meer...
^