http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2006


Persoonlik - Satan se aanval op die Bybel

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Satan is besig om 'n verwoede aanval op die geldigheid van die Bybel te loods namate die einde van hierdie tydvak nader. Die eienaardige roman, The DaVinci Code, het aanleiding gegee tot 'n vloedgolf boeke, artikels en rolprente wat in werklikheid die geloofwaardigheid van die Bybel aanval.

Lees Meer...

Bedoel die Bybel werklik wat dit sê?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Aanvaar u opreg dat u godsdiens uit die Bybel kom? Die meeste Christene glo wel so, maar die waarheid kan u verstom!

Lees Meer...

Herbou gelukkige gesinne

John H. Ogwyn (1949–2005)

'n Gesin se gesondheid en geluk kan verbrokkel weens alkoholisme, fisiese mishandeling, seksuele mishandeling – en selfs deur die verkeerde idees aangaande kinderopvoeding. Gebroke gesinne kan egter herbou word en die Skrif bied 'n bloudruk om te wys hoe dit gedoen kan word!

Lees Meer...

Hoe die Bybel u kan help

Richard F. Ames

U het waarskynlik 'n Bybel êrens in u huis. Jaar na jaar, is die Bybel die boek wat boaan die lys van topverkopers staan. Nogtans weet die meeste mense baie min van hierdie wonderlike boek en wat daarin staan. Die Bybel onthul die geheime van die lewe.

Lees Meer...

God se beloftes

Richard F. Ames

Die geestelike skatte in u Bybel is baie meer werd as enigiets fisies.
Jaag u daardie skatte na?

Lees Meer...

Waarvoor ons staan

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die Wêreld van Môre-tydskrif het 'n uitdruklike sending of opdrag. Daardie sending is om Jesus se opdrag, wat Hy na Sy opstanding aan Sy ware dienaars gegee het, uit te voer.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Vervang hierdie nuwe gebod die Tien Gebooie?

LKG Redaksie

Jesus Christus het gesê: “’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê” (Johannes 13:34). Vervang hierdie nuwe gebod die Tien Gebooie?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Amerikaanse poorte in gevaar

Douglas S. Winnail

Een van die groot profetiese beloftes wat God aan Abraham gemaak het, was: “Jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem” (Genesis 22:17).

Lees Meer...

Wie besluit wat is reg of verkeerd?

Gerald Weston

Om te doen wat reg is en om dit wat verkeerd is agter te laat, was nog altyd 'n uitdaging, maar vir vandag se jeug is dit 'n reuse uitdaging om selfs net te weet wat die verskil tussen die twee is.

Lees Meer...
^