http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2006


Persoonlik - Wanneer sal die EINDE kom?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons het al almal tekenprente gesien van 'n koddige ou man in 'n wit kleed wat 'n plakkaat dra wat lui, “Die einde is naby!” Dit laat ons glimlag, en help ons om te besef hoeveel misleide godsdienstige mense voorspellings oor die einde van die wêreld gemaak het – voorspellings wat geheel en al verkeerd was!

Lees Meer...

Leef u volgens wat Christus onderrig het?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Hoe was die Christenskap van Jesus Christus en die Apostels werklik? Sou Jesus selfs die leerstellings en gebruike van die hedendaagse “algemene” Christendom herken?

Lees Meer...

Is u ywerig oor die waarheid?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die grootste tekortkoming in die meeste mense se benadering tot godsdiens is moontlik hul lou en ongeërgde benadering tot die waarheid. Sommige van u mag dit in hierdie wêreld van “politiese korrektheid,” van meeloop met hierdie wêreld se samelewing van “geen vaste waardes nie, as baie onbelangrik ag.”

Lees Meer...

Is seks sonde?

Richard F. Ames

Tallose miljoene mense in ons seksbehepte tyd soek elke moontlike vorm van seksuele bevrediging. Wat staan ’n Christen te doen?

Lees Meer...

Die ontbrekende “B” woord

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Watter woord in moderne “kerkedom” word die minste verstaan? Die antwoord sal u dalk verbaas!

Lees Meer...

Hulpbron-oorloë lê voor!

Douglas S. Winnail

Groeiende wedywering om kwynende hulpbronne, blaas konflikte regoor die wêreld aan. Bybelprofesieë openbaar waartoe hierdie wedloop om hulpbronne aanleiding sal gee!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is daar wurms in die hel wat vir ewig leef wat mense martel?

LKG Redaksie

Jesus Christus het mense beskryf wat na 'n plek gaan wat “hel” genoem word, waar “hulle wurm nie sterf [nie].” Wat beteken dit? Is daar wurms in die hel wat vir ewig leef wat mense martel?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Duitsland herrys

Douglas S. Winnail

Tydens die afgelope 20 jaar, het dramatiese veranderinge in Europa plaasgevind. Die Berlynse muur wat Oos- en Wes-Duitsland geskei het, is afgebreek. Die Sowjet-Unie het verbrokkel, wat 'n einde aan die Koue Oorlog gebring het.

Lees Meer...
^