http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2004


Persoonlik - Wat het van die Waarheid geword?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit is skokkend om te besef dat die meeste belydende Christenkerke in totale onkunde is oor die ware antwoorde op die lewe se belangrikste vrae: Waar het menslike lewe vandaan gekom? Waarom is u gebore? Waarheen gaan u na u dood?

Lees Meer...

Die "verskuilde" boodskap van Jesus Christus

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek het in ’n algemene Protestante kerk grootgeword. Op een stadium was ek die klasleier van my Sondagskoolklas. My goeie maats, ’n groot groep ouens uit my buurt wat almal min of meer ewe oud was, het ook verskeie algemene kerke bygewoon en het sekerlik geweet wat onderrig is.

Lees Meer...

Tekens van die Wederkoms

Richard F. Ames

Bykans 2,000 jaar gelede het Jesus se dissipels Hom gevra wat die tekens van Sy wederkoms en die einde van hierdie eeu sal wees. Watter tekens en profetiese verloop van gebeure het Jesus in Sy antwoord vermeld? Ons moet weet wat die Bybel sê!

Lees Meer...

Het u dít wat benodig word?

Gerald Weston

Het u dit wat benodig word om ’n Christen te wees? Is u seker? Volgens Jesus Christus Self is dit nie so maklik om ’n Christen te wees as wat sommige mense wil voorgee nie.

Lees Meer...

Is u voorbereid op vervolging?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Hoe sterk is u werklik geestelik? Met die toenemende haat en geweld teen Amerika en sy bondgenote regoor die wêreld, moet ons onsself versterk vir die moeilike tye wat voorlê.

Lees Meer...

Beoefen dienende leierskap

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Een van die grondbeginsels van die Lewende Kerk van God se opdrag is: “Onderrig en beoefen dienende leierskap in hoe ons met ander mense omgaan”. Soos u mag onthou het ek hierdie sewe onderafdelings in detail in die Mei-Junie 2001 uitgawe van die Living Church News uiteengesit.

Lees Meer...

Verstaan die mens se lyding

Dexter B. Wakefield

Teoloë en filosowe kan dit nie kleinkry nie. Indien God genadig en goed is – maar ook almagtig – waarom is daar sulke verskriklike lyding?

Lees Meer...

'n Lewenswyse

LKG Redaksie

Die meeste van u wat lank reeds lidmate van die Kerk is, sal onthou dat mnr. Herbert Armstrong ons in die 1950’s en 1960’s geleer het dat ware Christenskap ’n totale leefwyse is.

Lees Meer...
^