http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2004


Persoonlik - Waar werk Jesus Christus vandag?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ek het as kind in 'n hoofstroom Protestantse kerk grootgeword. My ouers, susters en ek het gereeld dienste bygewoon in ’n groterige kerk in suidwes Missouri. Die preke was taamlik algemeen, soms filosofies of vervelig, maar net om kerk by te woon het ons darem “beter laat voel.”

Lees Meer...

Die Antwoord

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene Amerikaners wat na aan die hoofstad woon het verlede herfs vir weke lank in vrees gelewe dat ’n skerpskutter hulle sonder waarskuwing om die lewe sou bring.

Lees Meer...

Die huwelik en familie: Lewensbelangrike Instellings in ’n Krisis

Douglas S. Winnail

Is die huwelik outyds? Kan die familie herdefinieer word sonder gevolge? Maak dit saak of ons “alternatiewe lewenswyses” saam met die tradisionele huwelik en familie aanvaar?

Lees Meer...

Profesieë word Vervul - Sodom Herrys!

Douglas S. Winnail

Die ernstige verhaal van Sodom en Gomorra beskryf God se brandende verwoesting van twee stede as gevolg van hulle uitermatige sondige praktyke (sien Gen. 18-19).

Lees Meer...

Wat is u persoonlike “breekpunt”?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

God het ons werklik in baie opsigte in hierdie werk geseën. Ons begin nou om ’n kragtiger impak in baie dele van die wêreld te maak. Dit is baie goed - en iets waarvoor ons baie dankbaar kan wees.

Lees Meer...

Hoe om ’n leier te word: Vyf belangrike stappe

Douglas S. Winnail

Die Bybel onthul dat Christene “konings en priesters” sal word wat saam met Christus sal regeer op aarde in die millenium (Op. 5:10; 1:6; 20:4-6). Die Bybel verduidelik dat God gekose mense voorberei om te funksioneer as burgerlike en godsdienstige leiers in die komende koninkryk van God.

Lees Meer...

Wie is Jesus?

Richard F. Ames

Wie was Jesus van Nasaret? Was Hy net ’n rondreisende prediker of was Hy die Verlosser van die wêreld? Kan u dit werklik te wete kom?

Lees Meer...

Vra en antwoorde: “wedergebore”

LKG Redaksie

Baie belydende Christene maak daarop aanspraak dat hulle “wedergebore” is. Wat presies is hierdie geboorte en hoe kan ons weet of ons alreeds weer gebore is?

Lees Meer...
^