http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2016


Persoonlik - ’n Waarskuwing vir u!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit is regtig tyd om “wakker te word”! Raak baie van ons by die skakelaar “aan die slaap”? ’n Algemene gesindheid by miljoene mense is om “saam met die stroom te gaan net om in tel te wees”.

Lees Meer...

Aanbid u die ware Christus?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Is u een van die miljoene mense wat mislei is om ’n valse Jesus te aanbid? Lees hierdie artikel om seker te maak dat u nie mislei is nie!

Lees Meer...

O, Kanada! Wees sterk en vol moed

Winston Gosse

Op 6 Desember 1917 het ’n massiewe ontploffing in die hawe van Halifax, Nova Scotia plaasgevind. Die Franse vragskip SS Mont-Blanc, wat met ’n 2,400 ton hoogs plofbare oorlogsvrag gelaai was, het presies om 9:04 vm.

Lees Meer...

Turkye En Die Winde Van Geskiedenis

Dexter B. Wakefield

Hierdie antieke nasie by die kruising van Europa en Asië voel die teenstrydige aantrekkingskragte van Islamisme en Verwestering. Wat lê voor?

Lees Meer...

Is daar ’n onvergeeflike sonde?

Richard F. Ames

Het u iets so verskrikliks gedoen dat geen vergifnis moontlik is nie? Is u bekommerd oor ’n geliefde wat onbekeerd gesterf het? U Bybel bied hoop!

Lees Meer...

Môre se Jeug: Mentors Maak Baie Saak

Phil Sena

Jy gaan iets nodig hê om daardie vis mee skoon te maak”. My vriend oorhandig toe aan my ’n splinternuwe Swisterse weermagmes, steeds nog in die verpakking.

Lees Meer...

Die Werke van Sy hande: Die wonder van lewe in die baarmoeder

Wallace G. Smith

Wanneer ’n moeder haar hande liggies op haar groeiende maag plaas, terwyl sy dink oor die nuwe kindjie wat binne in haar besig is om te ontwikkel, raak sy werklik aan een van die grootste wonders van die lewe. 

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Goeie Vrydag

LKG Redaksie

Wat openbaar “Goeie Vrydag” aangaande Christus se dood en opstanding?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Die toename in ongeloof!

Douglas S. Winnail

Die laaste paar dekades het ’n merkwaardige verskyning en toename van magte wat vyandiggesind teenoor Bybelse waarhede en Christelike oortuigings is beleef – veral onder die meer gegoede, opgevoede lede van die samelewing. 

Lees Meer...
^