http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2012


Persoonlik - Waarom straf God?

Roderick C. Meredith

In hierdie uitgawe se hoofartikel bewys ek uit die Skrif dat God die Amerikaners en nasies van Britse afkoms gaan tugtig. Baie sal egter vra: “Straf die ware God werklik individue en selfs nasies?”

Lees Meer...

Wat lê binnekort vir u voor?

Roderick C. Meredith

U lewenswyse gaan absoluut aan skerwe spat binne die volgende paar jaar. Hierdie artikel verduidelik hoe en waarom!

Lees Meer...

Gevare van die okkulte

Richard F. Ames

Is vampier-stories net ’n bron van pret en plesier? Is heksery en astrologie skadelose stokperdjies, of kan hulle skade aanrig aan diegene wat dit beoefen?

Lees Meer...

Londen Roep: Wie sal die bewakers bewaak?

John Meakin

Tagtigjarige Rupert Murdoch se verval in ongenade was net so vinnig as wat dit verootmoedigend was. Verlede Junie was die media-magnaat van News International televisie- en koerantbedryf nog op die kruin.

Lees Meer...

Waarom bekommerd wees oor rommel?

Rod McNair

Sal ons ooit ’n oplossing vind vir die afvalprobleem?

Lees Meer...

9-11 Plus 10

Dexter B. Wakefield

Op 11 September 2001 het ’n stomgeslane wêreld toegekyk hoe tragedie die twee torings van die Wêreld Handelssentrum [WHS], die reuse simbool van die Anglo-Amerikaanse oorheersing van die wêreld se geldsake, in New York City, tref.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Handelinge 10:9-16

LKG Redaksie

Gee God in Handelinge 10:9-16 aan Christene toestemming om vleis te eet wat voorheen as “onrein” beskou was (soos bepaal in Deuteronomium 14:3-21 en Levitikus 11:1-47)?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Die nuwe “normaal”?

Douglas S. Winnail

Vir honderde en selfs duisende jare het byna al die Westerse waardestelsels verstaan homoseksuele gedrag is teen die natuurlike orde en die wil van God.

Lees Meer...
^