http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2013


Persoonlik - Het u uself aan God onderwerp?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Glo u in die ware God – die God van die Bybel? Indien wel, dan is dit van kardinale belang dat u die een basiese gesindheid begryp waarvoor God in mense soek. Wat is dit?

Lees Meer...

Jesus Christus kom om te regeer

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ateïste, agnostici en sommer eenvoudig spotters, is sekerlik volop. Die Bybel bedoel egter wat dit sê!

Lees Meer...

Aangesigtyd

Rod McNair

Namate die samelewing virtueel raak, is dit belangriker as ooit om tyd te belê in van aangesig tot aangesig verhoudings.

Lees Meer...

Die Sabbat geskil

Richard F. Ames

Maak dit saak watter dag u u Sabbat noem? Wat sê die Skrif?

Lees Meer...

Die “Tweede Muis”

J. Davy Crockett III

Die bekende cliché, “die vroeë voëltjies vang die wurmpies” word dikwels gevolg deur ’n ander afgesaagde waarheid, “die tweede muis kry die kaas”. Terwyl ons oor hierdie geestelike woordskilderye glimlag, bevat hulle wel ’n greintjie van waarheid wat vir almal geld.

Lees Meer...

Môre se Jeug: Die twee gesigte van tegnologie

Jonathan McNair

Navorsers het die afgelope jare waargeneem dat jong mense groot hoeveelhede van hul tyd spandeer aan elektroniese media – tot ’n mate wat ongekend was in vorige geslagte.

Lees Meer...

Waak en waarsku: “Die Here sal ondersteun”

Wyatt Ciesielka

Die wêreld is in ’n warboel. Te midde van voortgesette aaklige wêreldwye nuus, en miskien selfs moeilike persoonlike beproewings, is u bekommerd dat u nie die krag sal hê om met vertroue – selfs met blydskap – die dae wat kom, die hoof te bied nie?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “kerke”

LKG Redaksie

God sê aan Sy volk om navolging van heidense praktyke te vermy. Ek sien egter die meeste belydende Christene beskryf hulle denominasies en die geboue waar hulle aanbid, as “kerke”. Aangesien “Circe” (Grieks Kirke, beteken “valk”) die naam is van ’n Griekse godin, hoe kan dit geassosieer word met Christelike aanbidding?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Die ondergang van die Weste

Douglas S. Winnail

Vir die laaste paar eeue het die nasies van Europa en Noord-Amerika die wêreld oorheers en hul “Christelike” kultuur regoor die aardbol versprei. In die afgelope paar jaar egter – vinniger in hierdie 21ste eeu – het hierdie eens magtige lande van binne begin verkrummel!

Lees Meer...
^