http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2013


Persoonlik - Wie se opinie tel werklik?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

“Dieselfde-geslag huwelike” is deesdae toenemend in die nuus. Dit kom voor asof bykans elkeen gevra word om hulle opinies te lug. Hoe word daardie opinies egter gevorm? Van wat die meerderheid sê? Van wat politici of aktiviste hulle wysmaak? Of, vanuit die geïnspireerde Woord van God – die Bybel?

Lees Meer...

Hoe Satan u mislei!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die meeste mense vandag verkeer onder druk om “in te val” met die waardes en gewoontes wat God verafsku. Was u al ’n slagoffer van die duiwel se aanval op ons samelewing?

Lees Meer...

2012 en die Apokalips

Richard F. Ames

Sal die wêreld in 2012 eindig? Het die “New Age” voorspellers iets beet? Kan die waarheid gevind word in antieke Maja-kalenders, of in die bladsye van u Bybel?

Lees Meer...

London Roep: Olie-oorloë in die Suid-Atlantiese Oseaan?

Rod King (1949-2019)

Ons dink gewoonlik aan “olie-oorloë” as iets wat beperk is tot die Midde-Ooste. Nog ’n oorlog van woorde, gefokus op die moontlike olie-rykdom in die Falklandeilande, verhoog kommer van ’n “olie-oorlog” in die Suid-Atlantiese oseaan.

Lees Meer...

Die Groot Legkaart

Dexter B. Wakefield

Om sin te maak van ons wêreld kan ’n groot uitdaging wees. Om sin te maak van die Christendom kan moeiliker wees as wat die meeste mense besef. Weet u hoekom?

Lees Meer...

Tekens van die tye

Michael Heykoop

’n Storm broei op die horison. Is u voorbereid?

Lees Meer...

Die Werk van Sy hande: Waar kom die heelal vandaan?

Wallace G. Smith

Dit is bekend dat wyle Carl Sagan, die bekende sterrekundige en kosmoloog, sy bekroonde boek, Cosmos, begin het met ’n gewaagde bewering: “Die kosmos is al wat is of ooit was of ooit sal wees”.

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Die groot opstand teen God

Douglas S. Winnail

Bybel profesie lys verskeie tekens wat Jesus Christus se wederkoms sal voorafgaan, maar die apostel Paulus maak spesifiek melding van twee vername gebeurtenisse wat sal plaasvind net voor Christus se wederkoms.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “klossies” of tossels

LKG Redaksie

U tydskrif beskryf dikwels die Tien Gebooie en ander Ou-Testamentiese leerstellings as nog steeds van toepassing vandag op Christene. Is Christene dus veronderstel om die opdrag in die wet van Moses te volg deur “klossies” of tossels aan hul klere te dra (Numeri 15:38-41; Deuteronomium 22:12)?

Lees Meer...
^