http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2014


Persoonlik - Wanneer Satan toeslaan!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Jesus Christus beskryf Satan as ’n baie werklike geestelike wese. Hy sê: “Nou is dit die oordeel van hierdie wêreld, nou sal die owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word” (Johannes 12:31).

Lees Meer...

Is Amerika afgesny van God?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Min mense sou vandag die Verenigde State van Amerika ’n “Christelike” nasie noem. Verwarrende idees oor God raak al hoe meer prominent en miljoene mense verwerp God selfs geheel en al. Waarom? Wat sal dan gebeur as gevolg hiervan?

Lees Meer...

Seks: Is dit sonde?

Richard F. Ames

Wat dink God van menslike seksualiteit? Behoort dit ’n bron van skaamte te wees? Is “enigiets toelaatbaar” – of onthul u Bybel belangrike waarhede aangaande Christene en seks?

Lees Meer...

Môre se jeug: Dit was net ’n grap!

Phil Sena

Vroeg in die oggend van 4 Desember 2012, het ’n foon in die hospitaalsaal van Londen se King Edward VII-hospitaal gelui, waar Jacintha Saldanha gewerk het. Saldanha, ’n 46-jarige verpleegster en ma van twee, het geantwoord omdat geen ontvangsdame aan diens was nie.

Lees Meer...

Is u ’n Quartodesimaan? Behoort u een te wees?

Dexter B. Wakefield

Namate die jaarlikse onderhouding van Paasfees [Easter] en die Pasga nader kom, bly ’n saak wat in die tweede eeu omstrede was steeds relevant vir Christene van vandag.

Lees Meer...

Ja of nee?

J. Davy Crockett III

Volg u Christus se vermaning wanneer u ’n eed aflê?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Hoe oud is die aarde?

Wallace G. Smith

In ons wêreld word die wetenskap en die Bybel voortdurend teen mekaar afgespeel en dit is waar dat daar beslis belangrike vrae is wat opgelos moet word.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Die kruis

LKG Redaksie

Die kruis is een van die mees erkende Christelike simbole in die wêreld, maar waar kom dit vandaan? Het Christus se dissipels dit gebruik?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Onheilspellende neigings in Israelitiese nasies

Douglas S. Winnail

Wat hou die toekoms in vir die Verenigde State, Brittanje, Australië, Kanada, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en die ander Engelsprekende nasies van Britse afkoms – die sogenaamde “Anglo-Saksiese” nasies van die wêreld? Wat hou die toekoms in vir die Midde-Oosterse nasie, Israel?

Lees Meer...
^