http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2015


Persoonlik - Geopende deure vir die Evangelie

Richard F. Ames

Die meeste van u wat hierdie tydskrif lees, is vertroud met Tomorrow’s World se beeldsendings. In daardie uitsendings sluit hierdie tydskrif se hoofredakteur, dr. Roderick C. Meredith en twee ander aanbieders, mnr. Rod King en mnr. Wallace Smith by my aan om die ware Evangelie van die toekomstige Koninkryk van God met die kykers te deel.

Lees Meer...

Waarom verkondig die meeste kerke nie die Waarheid nie?

Roderick C. Meredith

Sommige mense ken die waarheid, maar is bang om dit te verkondig. Ander mense ken nie eers die waarheid nie. Wat kan u doen om dit self uit te vind?

Lees Meer...

Ware Onderwys: Is dit te vinde?

Richard F. Ames

Wat kan u doen om seker te maak dat u die waarheid leer met so baie onkunde en misleiding rondom ons?

Lees Meer...

Londen Roep: Wie is die Iere?

Rod King

A Uachtarain agus a chairde” (President en vriende). Hierdie hartlike woorde van respek is deur Haar Majesteit Koningin Elizabeth II gebruik in ’n toespraak op ’n staatsbanket in Dublin se kasteel tydens haar eerste historiese besoek aan die Republiek van Ierland in Mei 2011.

Lees Meer...

Wat is waarheid?

Wallace G. Smith

Kan die waarheid deur die wetenskap, filosofie of materialisme gevind word? Bestaan absolute waarheid werklik? U behoort te weet!

Lees Meer...

Twee-en-sewentig uur

J. Davy Crockett III

Jesus Christus het Sy hele bediening op die spel geplaas op ’n sleutel-profesie wat die meeste belydende Christene ignoreer of selfs ontken!

Lees Meer...

Môre se Jeug: Streef na wysheid! 

Sheldon Monson

Salomo, die wysste man wat nog ooit geleef het, begin die boek Spreuke deur die doel van die boek te verduidelik wat is “... om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan, om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid” (Spreuke 1:2-3).

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat het Jesus Christus oor Sy kruisiging en opstanding gesê?

LKG Redaksie

Wat het Jesus Christus oor Sy kruisiging en opstanding gesê?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Die laaste dae word geprofeteer!

Douglas S. Winnail

Leef ons regtig in die “laaste dae” voor die wederkoms van Jesus Christus? Terwyl kritici spot, glo baie belydende Christene dat dit wel die geval is, maar hoe sal u weet?

Lees Meer...
^