http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2021


’n Wêreld op die rand van die afgrond

Gerald Weston

Hierdie uitgawe van die Wêreld van Môre fokus om begryplike redes op die koronavirus wat ons wêreld bedreig. Vroeg in 2020, voordat die bekommernis oor COVID-19 ten volle ontvou het, het ek ’n reis onderneem wat reeds lank voor die krisis beplan was. So het ek ongemaklik naby die episentrum van die dreigende pandemie beland.

Lees Meer...

’n Reis te midde van ’n magdom maskers

Gerald Weston

Aan die begin van Covid-19 het mnr. Gerald Weston, Hoofredakteur, terwyl hy oorsee op reis was, geskryf en verduidelik waarom hierdie dinge gebeur en wat ons daaruit behoort te leer.

Lees Meer...

Die Bybel se gesondheidswette versus die koronavirus

J. Davy Crockett III

Gesondheidsbeamptes het vasgestel dat die koronavirus wat sy verskyning gemaak het en wat COVID-19 veroorsaak, afkomstig was van die Huanan-seekosmark in Wuhan, China wat die Hubei-provinsie se grootste verkoper is van wat die Chinese yě wèi noem of te wel “wildsgeure”. Behoort die diere wat hier beskryf word, as voedsel vir die mens beskou te word?

Lees Meer...

Aansteeklikheid: Oorwin aansteeklike siektes

Douglas S. Winnail

In hierdie uittreksel van ons splinternuwe boekie, verduidelik dr. Douglas Winnail watter kosbare inligting die Bybel bevat om siektes te beveg. Bevat die Bybel belangrike sleutels om die wêreldwye uitdaging van aansteeklike siektes die hoof te bied? Kan godsdiens ’n rol speel in die bevordering van gesondheid en die voorkoming van siektes?

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: ’n Dag om te onthou in ’n jaar van verandering

John Meakin

Brexit is afgehandel! Met die verkryging van hulle vryheid, het die Verenigde Koninkryk se uitdagings groter as ooit geword. Sal hierdie eens magtige nasie hulle weg vorentoe vind?

Lees Meer...

Eis God se beloftes!

Richard F. Ames

Wanneer dit lyk of die wêreld buite beheer is, het ons gemoedsrus, hoop en sekuriteit nodig. Daar is geen beter bron van sekuriteit as God se beloftes nie! 

Lees Meer...

Wanneer die wêreld-ekonomie griep kry

Dexter B. Wakefield

In die geskiedenis sal daar opgeteken word dat die wêreld in 2020 dramaties teen ’n asemrowende tempo verander het. Die asemhalingspatogeen wat nou bekend is as COVID-19, het sedert dit die eerste keer in Wuhan, China waargeneem is, met ’n kommerwekkende spoed na gemeenskappe regoor die wêreld versprei.

Lees Meer...

Begrip van die komende profetiese plae

Wyatt Ciesielka

Waarom het God die COVID-19 pandemie toegelaat? Volgens profesie sal daar pessiektes kom – is hierdie een daarvan? Waarom laat God lyding toe soos oorlog, hongersnood en siektes – veroorsaak Hy dit doelbewus in sommige gevalle? Maak dit alles sin?

Lees Meer...
^