http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2020


Hoe kan dit alles gratis wees?

Gerald Weston

“Wie is in beheer van die Wêreld van Môre  en Tomorrow’s World tydskrifte?” “Is dit regtig gratis?” en “Hoe kan u vir soveel televisie-uitsendings betaal en al u materiaal weggee sonder om geld te vra?”

Lees Meer...

Opkoms en ondergang van nasies

Richard F. Ames

Die Chinese volk is weereens op pad na politieke en ekonomiese status as supermoondheid. Die eens groot Britse Ryk het verbrokkel en die Verenigde Koninkryk sal dalk nie eers “Brexit” oorleef nie. 

Lees Meer...

Protesoptogte, spoggery en verkondiging van deugde

Michael Heykoop

Sou dit nie wonderlik wees as u aan die wêreld kon demonstreer watter fantastiese mens u is deur net op sosiale media te plaas waar u eet of nie eet nie? Gegewe die huidige stand van polarisasie in ons samelewing ...

Lees Meer...

Die totstandkoming van moderne heidendom

Douglas S. Winnail

Baie mense het gedink dat antieke natuurgodsdienste dood is en nie meer bestaan nie, maar dit is besig om regoor Westerse nasies te voorskyn te kom. Waarom gebeur dit en waarop dui dit? Wat is die dryfkrag agter hierdie wêreldwye neiging? Waarheen lei dit? Wat beteken dit vir u?

Lees Meer...

Lees dit vir wat dit werklik sê

Roger Meyer

Lees ons wat die Bybel sê of wat ons dink dit sê? Baie mense het gedink dat antieke natuurgodsdienste dood is en nie meer bestaan nie, maar dit is besig om regoor Westerse nasies te voorskyn te kom. Waarom gebeur dit en waarop dui dit? Wat is die dryfkrag agter hierdie wêreldwye neiging? Waarheen lei dit? Wat beteken dit vir u?

Lees Meer...

Kersfees – maak dit saak?

Gerald Weston

Kersfees is een van die gewildste vakansietye in die wêreld. Tog is min mense vertroud met die oorsprong daarvan en nog minder mense weet hoe God daaroor dink.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Kan die wêreldwye Web gered word?

John Meakin

Die uitvinding van die Wêreldwye Web het die wêreld verander. Hierdie tegnologiese noodsaaklike produk van die moderne lewe het egter nou ’n donker kant ontbloot en die uitvinder daarvan hoop om dit te red.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Jesaja en die Opstanding

LKG Redaksie

Dit lyk asof die profeet Jesaja in Jesaja 26:14 aandui dat die dooies nie opgewek sal word nie. Ons weet egter dat Jesus Christus die hoop op ’n opstanding verkondig het. Waarna verwys Jesaja dan?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die vindingrykheid van insekte

Wallace G. Smith

Die doodgewone blaarspringer mag dalk nie lyk asof dit ’n ingenieurswonder is nie, maar wanneer ons dit van naderby beskou, word baie verrassings geopenbaar!

Lees Meer...
^