http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2020


Vergete geskiedenis wat ons toekoms openbaar

Gerald Weston

Die meeste van u wat hierdie artikel lees, woon in veilige, stabiele woonbuurtes. Sommige van u woon al dekades lank in dieselfde huis. Baie mense geniet die stabiliteit van ’n langtermyn woonplek – stuur hulle kinders na plaaslike skole, ken en vertrou die bure en het die finansiële vermoë om ’n huis af te betaal. Die lewe is nogtans nie so vir almal nie.

Lees Meer...

Is manlikheid werklik toksies?

Wallace G. Smith

Sosiale meningsvormers om elke hoek en draai verklaar dat tradisionele manlikheid ’n bron van kwaad en geweld is. Dit is nodig om daarvan ontslae te raak. Is hulle reg?

Lees Meer...

O, Kanada: ’n Nasie in skuld

Michael Heykoop

Die horlosie tik teen ’n verbasende tempo. Sekondes aan die regterkant verander voordat hulle selfs gelees kan word. Al hoe hoër gaan hulle. Dit is geen gewone horlosie nie. Dit is ’n “skuldhorlosie” wat toeskouers toelaat om te sien hoedat Kanada al dieper in die afgrond van skuld afstort. 

Lees Meer...

Een man, een vrou: Een gelukkige huwelik!

Richard F. Ames

Selfs terwyl die Westerse nasies vergeet het wat die huwelik werklik is, kan u die gelukkige huwelik hê wat God vir u bedoel het. Die waarheid oor die huwelik word nie in enige nasie se wetgewing gevind nie; dit word gevind in die gesonde beginsels vir ’n Christelike huwelik soos vervat in u Bybel! Gebruik hierdie beginsels om u ongelukkige huwelik gelukkig te maak of om u gelukkige huwelik, selfs gelukkiger te maak!

Lees Meer...

Vinnig om te oordeel

Roger Meyer

Die moderne wêreld ignoreer antieke wysheid. Baie mense is deesdae vinnig om ander te veroordeel wanneer hulle ’n beskuldiging hoor of sien – selfs al is daar geen bewyse nie. Op sosiale media versprei nuus soos ’n veldbrand vol haatlike, venynige opmerkings en gruwelike dreigemente – soms sluit dit ook liggaamlike skade en dood in – teenoor die beskuldigde.

Lees Meer...

Waarom is ons in die ruimte?

Gerald Weston

Die ruimtewedloop vat weer vlam! Behoort dit so te wees? Is die voordele van ruimtereise die risiko’s werd? Dit is nodig dat ons perspektief kry oor ons pogings oor die finale grens.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Daar is ’n gaatjie in die emmertjie

Stuart Wachowicz

In die wonderlike katalogus van lewende dinge wat die aarde vul, ontdek ’n mens ’n magdom voorbeelde van ongelooflike ingewikkeldheid wat aantoon hoe kompleks lewensvorme en hulle siklusse kan wees.

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die “globale Suide” versus die liberale Weste

William Williams

Baie mense is bekend met die geweldige impak wat belydende Christelike evangelisasie het op die verspreiding van die Bybel en Judeo-Christelike waardes oor die hele wêreld. Sulke pogings het vir meer as vier eeue lank, ontwikkelende kulture beïnvloed.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Die moeisame weg en die ligte las

LKG Redaksie

As die poort nou en die pad smal is, soos Jesus Christus in Matthéüs 7:13-14 sê, hoe kan Sy juk dan maklik en Sy las lig wees (Matthéüs 11:30)? Verduidelik asseblief hierdie skynbare teenstrydigheid.

Lees Meer...
^