http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2016


Persoonlik - Studeer om misleiding te vermy!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die hoogs aangeskrewe moderne filosoof, Søren Kierkegaard, skryf in sy AttackUpon Christendom: “Die Christelikheid van die Nuwe Testament bestaan eenvoudig nie. 

Lees Meer...

Sal God u en u finansies seën?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Terwyl miljoene mense probeer om dit “op my eie manier” te doen, is daar ’n manier wat die toets van die tyd deurstaan het, naamlik “God se manier”, wat ongekende seëninge bring.

Lees Meer...

O, Kanada! “Old Tomorrow” – Die Patriotiese Staatsman

Stuart Wachowicz

In Kingston, Ontario, in die ou Cataraqui Begraafplaas, kan mens ’n onopvallende grafsteen waarop ’n eenvoudige inskripsie gegraveer is, maklik miskyk: John Alexander MacDonald, 1815-1891, rus hier.

Lees Meer...

Laat daar lig wees “... en die lewe was die lig van die mense.”

William Williams

’n Eenvoudige stukkie advies openbaar ook ’n beginsel eie aan die Christelike leefwyse.

Lees Meer...

Profetiese tendense vir 2015

Richard F. Ames

Van oorloë tot pandemies tot astronomiese wonders, waarvoor sê God se Woord moet ons op die uitkyk wees in die jaar wat voorlê?

Lees Meer...

Onafhanklikheid verongeluk?

John Meakin

Wat kan ons van Skotland se mislukte referendum leer? Wat hou die toekoms vir die Verenigde Koninkryk in?

Lees Meer...

Londen Roep: Parlement en die “Reg om te sterf”?

Adam J. West

’n Voortdurende debat broei in die Parlementsgebou van Groot-Brittanje in die Verenigde Koninkryk. Dit handel oor die “reg om te sterf” en dateer so ver terug as 2006.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Onderhouding van die Sabbatgebod

LKG Redaksie

Ek het so pas ontdek dat die weeklikse Sabbat Vrydag teen sononder begin en Saterdag teen sononder eindig, soos die Bybel sê. Wat moet ek doen om “dit heilig te hou” soos ons beveel word in Exodus 20:8?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Die ondergang van die Weste

Douglas S. Winnail

Wat lê in die nabye toekoms voor vir die eens welvarende Westerse lande wat die wêreld vir die afgelope vyf eeue oorheers het? Waarom is die invloed van die Verenigde State oor die wêreld besig om af te neem?

Lees Meer...
^