http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Julie - Augustus 2018


“Hy sê dit soos dit is”

Gerald Weston

Dit is met groot leedwese dat ons die dood van dr. Roderick C. Meredith bekend maak. Hy was Hoofredakteur van die Tomorrow’s World/Wêreld van Môre-tydskrif en Voorsittende Evangelis van die Lewende Kerk van God. Hy het aan kanker gely en het op 18 Mei 2017 rustig gesterf. Hy sou 87 jaar oud gewees het in Junie 2017.Dit is met groot leedwese dat ons die dood van dr. Roderick C. Meredith bekend maak. Hy was Hoofredakteur van die Tomorrow’s World/Wêreld van Môre-tydskrif en Voorsittende Evangelis van die Lewende Kerk van God. Hy het aan kanker gely en het op 18 Mei 2017 rustig gesterf. Hy sou 87 jaar oud gewees het in Junie 2017.

Lees Meer...

Die waarheid agter die Protestantse Hervorming - Die breuk met Rome

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Het Martin Luther die Protestantse hervormers gelei om die “geloof wat eenkeer oorgelewer is” te laat herleef? Die antwoorde is skokkend! U behoort die begin van die moderne Protestantisme te verstaan.

Lees Meer...

Vooruitgang van vryheid – Die Amerikaanse rewolusie uit ’n Britse perspektief

John Meakin

Die oorlog wat die Verenigde State van Britse heerskappy afgesny het, het beter oorsake en gevolge gehad as wat baie mense besef. Dit was deur God gebruik om Sy wil vir beide nasies te laat geskied.

Lees Meer...

Wonderwerke van die Amerikaanse Rewolusie

Douglas S. Winnail

Baie mens is onbewus van sekere besonderhede aangaande die totstandkoming van Amerika as ’n nasie – met inbegrip van wonderbaarlike gebeurtenisse wat die God van profesie wat agter die skerms gewerk het openbaar.

Lees Meer...

Dit Is Londen wat roep - Die tonnel: Ikoon van nasionale samewerking

Adam J. West

Dertig jaar gelede op 29 Julie 1987, het die Britse premier, Margaret Thatcher en die Franse president, François Mitterrand, ’n historiese ooreenkoms onderteken om ’n treintonnel onder die Engelse Kanaal deur te bou. Die doel was om ’n vinniger en doeltreffender reis tussen Frankryk en Engeland te verseker. Hierdie ingenieurswonder word die Eurotonnel, Kanaaltonnel of liefhebbend “The Chunnel” genoem. Hierdie verbinding tussen Brittanje en Frankryk het albei kante bevoordeel, maar wat beteken hierdie prestasie vir die toekoms? Is dit moontlik dat die Eurotonnel kan dien as ’n simbool van die soort samewerking wat alle nasies eendag sal openbaar?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: God roep nie almal nou nie

LKG Redaksie

Wat het Jesus bedoel toe Hy gesê het, “Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie” (Johannes 6:44)? Beteken dit dat daar sommige mense is wat God nie na Hom toe trek nie?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Midde in die storm!

Wallace G. Smith

Ons wêreld is die tuiste van baie soorte storms, van reënstorms wat ons oeste voed en donderstorms wat ons vensters laat ratel, tot verwoestende tornado’s en orkane of siklone, met die krag om selfs ons grootste stede in puin te lê en duisende lewens te verwoes. Kan hierdie ontsagwekkende verskynsels ons iets leer?

Lees Meer...
^