http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2018


Bou geloof en moed

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Sal u gereed wees? Sal u die geloof en moed openbaar wat u beslis in die jare wat voorlê nodig sal hê? Sal u geestelik sterk genoeg wees om te “volhard tot die einde” toe?

Lees Meer...

Die reine waarheid oor die Protestantse Hervorming

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat is die waarheid agter die Hervorming wat Martin Luther 500 jaar gelede geïnspireer het? Hierdie eerste artikel in ’n opwindende nuwe reeks sal aan u verduidelik wat so min mense werklik verstaan!

Lees Meer...

Pous Francis en die Hervorming

LKG Redaksie

Bybelprofesie verwys nie net na ’n korrupte, wêreldwye weergawe van Christenskap, uitgebeeld deur die groot hoer van Openbaring 17 wie op ’n denkbeeldige dier ry nie, maar ook na die hoerkinders (vers 5), wie die kerke verteenwoordig wat uit haar voortgespruit het.

Lees Meer...

Maak gereed om die Aarde te beërf!

Richard F. Ames

Jesus sê dat die sagmoediges die aarde sal beërf, maar miljoene mense glo dat hulle vir ewig in die hemel sal leef na hulle afsterwe. Wat sê u Bybel werklik?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande Tuiste, lieflike (kosmiese) tuiste!

Wallace G. Smith

Dit is maklik om ons planeet en sy geskiktheid as vanselfsprekend te aanvaar – op stuk van sake is dit al wat die meeste van ons tog ken! ’n Kort toer deur ons sonnestelsel en die ander planete wat in hulle wentelbane om die son wentel kan ons help om dit ten volle te waardeer as gevolg van die kontras wat dit ons bied.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “Goeie Vrydag” Nie goed nie?

LKG Redaksie

Ek het in my Bybel gesoek vir bewyse van “Goeie Vrydag” wat my kerk vier, maar ek kon dit nie vind nie. Wat sien ek nie raak nie?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Europa se unieke rol in die geskiedenis

Douglas S. Winnail

Vandag verstaan min mense egter waarom die volke van Europa so teen hierdie buitelandse veroweraars beskerm was. Nog minder mense besef hoe God die oorblywende ware Christenskap bewaar het, dié wat onder ander mededingende weergawes van “Christelikheid” verstrooid was en geworstel het om die Europese vasteland te oorheers. Europa was inderdaad ’n belangrike platform waardeur God Sy plan op aarde uitgewerk het.

Lees Meer...
^