Valse profete aan die kom! |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Dit kom. Dit kom gou. U Bybel toon duidelik dat ’n vlaag valse profete teen die einde van hierdie tydperk te voorskyn sal kom!Dit kom. Dit kom gou. U Bybel toon duidelik dat ’n vlaag valse profete teen die einde van hierdie tydperk te voorskyn sal kom! |
Lees Meer... |
Belangrike gebeurtenisse in die nabye toekoms |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
U lewenswyse sal binne die volgende paar jaar ingrypend verander word. Hierdie artikel verduidelik hoe en waarom! |
Lees Meer... |
O Kanada: Nabetragting na 150 jaar |
Michael Heykoop |
Regoor Kanada was die jaar 2017 bestem om een van feesviering en nabetragting te wees. Die 150ste herdenking van die geboorte van die nasie het op 1 Julie 2017 plaasgevind. |
Lees Meer... |
Die skat van God se beloftes |
Richard F. Ames |
Baie mense het al hulle lewens in vreemde plekke gewaag op soek na rykdom. Het u egter geweet dat God aan u die grootste skat ooit beloof het? U kan dit in die bladsye van u eie Bybel vind! |
Lees Meer... |
Vrae & Antwoorde: Onskuldige woorde |
LKG Redaksie |
Wat is verkeerd met oënskynlik onskuldige woorde soos “gosh” of “geewiz”? |
Lees Meer... |
Londen roep: Die nederigheid van Michael Faraday |
Adam J. West |
Faraday was ’n wetenskaplike wie se ontdekkings voortgaan om ons lewens elke dag te beïnvloed. Sy lewe bied ons meer as wat baie mense besef. |
Lees Meer... |
Het dinosourusse bewys dat God dood is? |
Gerald Weston |
Fossiel oorblyfsels van dinosourusse en ander wesens wys duidelik na lewe in ’n antieke verlede. Beteken dit dus dat die God wat in die Bybel beskryf word nie bestaan nie? |
Lees Meer... |
Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Europa, die Christendom en God se plan |
Douglas S. Winnail |
Die gebeure wat die lot van nasies en kontinente vorm is nie toevallig nie. Dit is ook nie sonder ’n doel nie. God is besig om Sy plan uit te werk. |
Lees Meer... |
Die werke van Sy hande: Die majesteit van berge |
Wallace G. Smith |
Aangesien ek in die staat van Texas grootgeword het, was berge nie juis ’n groot deel van my visuele woordeskat nie. Dit kan ons ontroer, inspireer en selfs intimideer. |
Lees Meer... |