http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2006


Persoonlik - Kan u dít wat u glo bewys?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Dit is verstommend om te besef hoe noukeurig mense is wanneer hulle byvoorbeeld 'n huis koop, in teenstelling met die besluit oor watter kerk om by aan te sluit.

Lees Meer...

Is u bereid om te verander?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

U eie lewe hang in die volgende paar jaar af van u bereidwilligheid om te verander! U ewigheid hang af van wat u met die waarheid doen wat onthul word.

Lees Meer...

Wie is die Dier?

Richard F. Ames

Die boek Openbaring in u Bybel, is vir die meeste mense ’n raaisel. Dit is vol buitengewone sinnebeelde en geheimsinnige figure. Een van hulle, is ’n “Dier” wat die toekoms van die wêreld sal verander.

Lees Meer...

EVOLUSIE: Feit of fiksie?

John H. Ogwyn (1949–2005)

In die bykans 150 jaar sedert dit die eerste keer in 1859 gepubliseer is, is Charles Darwin se Origin of the Species sekerlik bewys as een van die invloedrykste boeke van ons tyd.

Lees Meer...

Het Jesus die Sabbatsgebod oortree?

Rod Reynolds

Feitlik enigiemand wat aan Christendom blootgestel is, weet dat Jesus Christus in 'n milieu grootgeword het wat gedrenk was in Ou Testamentiese skrifture; Hy het dit geken, aangehaal en daarvolgens geleef.

Lees Meer...

Die antwoord op onverhoorde gebede

Richard F. Ames

Bid u gereeld? Wanneer u bid, verwag u 'n antwoord?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Koninkryk van God en nie bloot Christus as persoon nie?

LKG Redaksie

In Handelinge 8, waar ons lees dat Filippus die evangelie aan die Samaritane verkondig het, lees ons hy het “Christus aan hulle verkondig” (vers 5). Waarom verkondig u tydskrif dan die Koninkryk van God en nie bloot Christus as persoon nie?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: ’n Honger om God se Woord te hoor!

Douglas S. Winnail

Die 21ste eeu het begin met 'n godsdiensoplewing wat baie wêreldleiers en geleerdes verbaas het. Fundamentalistiese godsdiensbewegings versprei in Afrika, China, Rusland en Suid-Amerika.

Lees Meer...
^