http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2009


Persoonlik - Waarom ateïste?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Gedurende die afgelope paar dekades is daar ’n omvangryke aanslag teen die Christendom geloods. Miljoene het die “hoofstroomkerke” verlaat en baie ander mense is besig om dit te doen.

Lees Meer...

Ontdek oorspronklike Christelikheid

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wat het geword van die oorspronklike Christelikheid van Jesus en Sy Apostels? Dit het bykans heeltemal van die aardbol af verdwyn, maar dit bestaan wel – en u kan dit ontdek.

Lees Meer...

Wat behoort die Kerk te Doen?

Rod McNair

Het die Kerk nog steeds ’n doel hier aan die daeraad van die 21ste eeu? Kan u ’n deel daaraan hê?

Lees Meer...

Hoe om u Bybel te bestudeer

Richard F. Ames

U besit heel moontlik ’n Bybel. Het u dit al werklik bestudeer? Indien u nie weet hoe om u Bybel te bestudeer nie, sal dit ’n raaisel vir u bly en u sal in gebreke bly om die mees opwindendste, gedagte-verrykende inligting en kennis wat die wêreld nog ooit geken het, te bekom!

Lees Meer...

Vroeëre Christelikheid en Europa se Westelike Eilande

Douglas S. Winnail

Hoe het Christelikheid heel eerste na Europa se westelike eilande gekom? Wat het met die ware evangelie gebeur? Waarom maak daardie geskiedenis deesdae saak?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Is daar enige hoop vir my?

LKG Redaksie

Ek het tot die besef gekom dat ek my hele lewe lank teen God gesondig het. Ek het ’n probleem om te glo dat Hy my al die verskriklike dinge wat ek gedoen het ooit sal kan vergewe. Is daar enige hoop vir my?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Jerusalem se wonderlike toekoms!

Douglas S. Winnail

Baie stede regoor die wêreld is van tyd tot tyd die middelpunt van gewelddadige konflikte. Die stad Jerusalem – veral die Tempelberg – is egter keer op keer die middelpunt van die wêreld se aandag.

Lees Meer...
^