http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2010


Persoonlik - Hoekom verlaat mense die Kerk?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Miljoene Amerikaners het gedurende die laaste dekade of twee die “hoofstroom” Christendom verlaat! Die situasie is soortgelyk in Brittanje, Kanada en elders. Baie mense word eenvoudig koudgelaat deur wat hulle “georganiseerde godsdiens” noem.

Lees Meer...

Satan en sy demone

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Bestaan daar werklik ’n Duiwel? Het hy regtig miljoene geestelike wesens onder sy beheer? Kan hulle u affekteer? U behoort te weet!

Lees Meer...

Gebed: Ons lewenslyn na God

Richard F. Ames

Ons lewe in spanningsvolle en gevaarlike tye. Ons besige omgewings kan ons gefrustreerd, angstig en selfs somtyds kwaad maak. Indien u in ’n groot stad woon spandeer u waarskynlik ure om te pendel in druk verkeer.

Lees Meer...

Waarom maak God Gesond?

Rod McNair

Indien u genesing benodig, behoort u die antwoord op hierdie vraag te ken!

Lees Meer...

Bybelse beginsels van gesondheid

Douglas S. Winnail

Is gesondheid ’n middel tot ’n doel, of is dit ’n doel opsigself? Hoe kan ons gesondheid vind en behou in ons moderne wêreld?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Mattheüs 18:20

LKG Redaksie

In Mattheüs 18:20 sê Jesus: “Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde”. Beteken dit dat individuele Christene vir hulself kan besluit wanneer en waar hulle op die jaarlikse Heilige Dae en op die weeklikse Sabbatte kan aanbid?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte aan: Tekens van rampspoed Daar Onder?

Douglas S. Winnail

Wat is werklik besig om in die land “Daar Onder” te gebeur? Suid-oostelike Australië het vroeg in Februarie 2009 een van die ergste natuurrampe wat nog ooit geboekstaaf is in dié land se geskiedenis, beleef.

Lees Meer...
^