Persoonlik - Sal u “alle dinge beproef”? |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Dit is verstommend om te besef hoe versigtig die meeste mense is wanneer hulle ’n huis koop, in teenstelling met die besluit aan watter kerk hulle wil behoort. Die huis mag net vir ’n aantal jare aan hulle behoefte voorsien. |
Lees Meer... |
Die loon van die sonde |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Die Verenigde State van Amerika kry tans geweldig swaar omdat hulle hul rug gekeer het op die God van die Bybel. ’n Nasie wat eens die ongeëwenaarde seëninge van God ontvang het, staar nou ekonomiese rampe, misdaad, oorlog, siektes – selfs dreigende binnelandse terrorisme – in die gesig. Waarom? Wat sal die gevolge wees? |
Lees Meer... |
Vyf sleutels tot profetiese begrip |
Richard F. Ames |
Is die Skrif slegs maar ’n verborgenheid? Is die beelde daarin slegs onbegryplike simbole wat niemand kan verstaan nie? Of het God aan ons die middele voorsien om uit te ken wat Bybelse profesieë vir ons toekoms beteken – asook vir die hedendaagse lewe? |
Lees Meer... |
Londen Roep: Breekbaar soos ’n rots? |
Rod King (1949-2019) |
Wat gaan van Gibraltar word nou terwyl die Britse vlootmag verswak? |
Lees Meer... |
Sodat ons nie vergeet nie |
John Meakin |
Hoe oorloë sal eindig en vervang word deur vrede. Toe Brittanje se laaste soldaat van die Eerste Wêreldoorlog gesterf het, wat het nog saam met hom gesterf? Het die wêreld die lesse van oorlog geleer – en sal dit ooit die lesse van vrede leer? U Bybel bevat die antwoord! |
Lees Meer... |
Pole en die erfenis van die Tweede Wêreldoorlog |
Rod McNair |
Hierdie maand, sewentig jaar gelede, het die Tweede Wêreldoorlog begin met Duitsland se inval in Pole. Op die 70ste herdenking van hierdie historiese gebeurtenis, wat leer Pole se verlede aan ons oor hul toekoms – en oor die toekoms van wêreldoorlog? |
Lees Meer... |
Vrae en Antwoorde: Behoort ons in werklikheid enigsins tot Christus te bid? |
LKG Redaksie |
Jesus se dood en opstanding het die sluier, wat tussen mense en God die Vader was, gelig (Mattheüs 27:51; 2 Korinthiërs 3:14-16). Aangesien ons nou direkte kontak het met die Vader, anders as die mense uit die antieke tyd wat slegs die God van die Ou Testament – Jesus Christus (1 Korinthiërs 10:4) – geken het, waarom is dit nodig dat ons tot Jesus moet bid? Behoort ons in werklikheid enigsins tot Christus te bid, aangesien Hy gekom het om die Vader aan ons bekend te maak (Johannes 14:7)? |
Lees Meer... |
Profesie neem gestalte aan: Bevordering van boosheid, veroordeling van die goeie |
Douglas S. Winnail |
Gedurende 2009 het President Barack Obama Junie 2009 as “Lesbiese, Hemofiele, Biseksuele en Transgeslagtelike Trots Maand” verklaar in die Verenigde State. Deur dit te doen, het hy sy hoop uitgespreek dat Amerikaners daartoe sal kom om hierdie seksuele neigings as normaal en aanvaarbare gedrag te beskou! |
Lees Meer... |