http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2012


Persoonlik - Ware onderwys: Waar om dit te vind?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Slegs ’n paar jaar gelede het die Wall Street Journal ’n artikel gepubliseer oor hoe eerstejaars by ons groot universiteite “geleer word”. Die artikel beskryf hoe sommige “eerstejaar oriëntasies” gestruktureer is in ’n aantal van ons Ivy League-kampusse.

Lees Meer...

Wanneer sal Christus terugkeer?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Geprofeteerde eindtydse gebeure is besig om teen ’n toenemende tempo plaas te vind! Die wêreld wat u rondom u sien is besig om vinniger te verander as wat dit nog ooit voorheen in die menslike geskiedenis gebeur het.

Lees Meer...

’n Man sonder wraak?

Rod McNair

Op ’n koel en betrokke dag in Washington, DC, het die verkose President na vore getree na die spreker se tafel en hom gereed gemaak om die skare van nagenoeg 30,000 voor hom, toe te spreek. Dit was 4 Maart 1861 en Abraham Lincoln was ingesweer as die sestiende President van die Verenigde State van Amerika.

Lees Meer...

Londen Roep: Eersgeboorte [Primogeniture]

Rod King (1949-2019)

In tye van ekonomiese ellende is daar niks wat die harte van die Britse publiek so kan ophef as ’n koninklike troue nie. Op Vrydag, 29 April sal Prins William en Kate Middleton in Westminsterabdy, Londen, trou. Dr. Rowan Williams, Aartsbiskop van Kantelberg, sal die plegtigheid waarneem, terwyl Richard Chartres, Biskop van Londen, die rede sal voer.

Lees Meer...

Ruimte-oorloë aan die kom?

Richard F. Ames

U Bybel waarsku oor ’n tyd wanneer oorlog in die ruimte die planeet Aarde en alle lewende wesens sal skud. Hoe sal dit u toekoms raak? U behoort te weet!

Lees Meer...

Paasfees of Pasga: Watter een is vir Christene?

Dexter B. Wakefield

Hierdie lente (noordelike halfrond) sal miljarde mense Jesus Christus se opstanding herdenk deur die antieke seremonie van Paasfees te vier.

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: “astrale projeksie” of “buite-die-liggaam ondervindings”?

LKG Redaksie

Baie mense glo dat ’n mens se siel of gees van die liggaam geskei kan word en na ver afgeleë plekke buite die liggaam se bereik, kan beweeg. Dit is nie net ’n “New Age” of “Oosterse geloofs”-idee nie; selfs mense wat hulself Christene noem, glo in “astrale projeksie” of “buite-die-liggaam ondervindings”. Leer die Bybel ons dat ’n mens se siel of gees buite die liggaam kan funksioneer?

Lees Meer...

Profesie neem gestalte: Duitsland se stille terugkeer!

Douglas S. Winnail

Twee keer in die vorige eeu het Duitsland se pogings om Europa deur militêre optrede te oorheers, die kontinent met bloed-bevlekte ruïnes gelaat!

Lees Meer...
^