http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2014


Persoonlik - Ons streef na die doel

Roderick C. Meredith (1930-2017)

My vriende, die meeste van u besef vandag dat die meerderheid mense feitlik geen vrees of opregte respek vir die God van die Bybel het nie!

Lees Meer...

Volmaakte Regering binnekort hier!

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Kan u uself ’n wêreld voorstel sonder oorlog, armoede, misdaad en korrupsie? Daardie wêreld is gouer hier as wat u mag dink!

Lees Meer...

Franciskus I: Die heel laaste pous?

Douglas S. Winnail

Baie mense vra: “Is die nuwe Pous regtig die opvolger van die apostel Petrus?” Sal hy die laaste een wees? Wat sê die geskiedenis en die Skrif aan ons?

Lees Meer...

Waak en Waarsku: Onderskei God se benoemdes

Wyatt Ciesielka

In 2013 het die wêreld toegekyk hoe kardinaal Jorge Bergoglio – nou Franciskus I – verkies is tot die leier van sy kerk en sy 1,2 miljard volgelinge. Baie mense het gewonder oor die verkiesingsproses en het hulleself die vraag afgevra: “Hoe toon God Sy wil oor wie Sy mense moet lei?”

Lees Meer...

Verbeter u huwelik!

Richard F. Ames

Is u deeglik voorbereid indien u beplan om te trou? Hoe vaar u met u belofte indien u reeds getroud is?

Lees Meer...

Vergete simbole

J. Davy Crockett III

Gee God om hoe en met watter simbole ons Hom eer wanneer ons Hom aanbid?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die wonder van DNA

Wallace G. Smith

Hoe sou dit wees as ons deur die mikroskopiese wêreld kon reis en ingaan in die wonderlike omgewing van een enkele, baie klein menslike selletjie – net een van diebiljoene in u liggaam?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Wat is Pinkster

LKG Redaksie

Beteken die dag van Pinkster meer as wat die meeste mense besef?

Lees Meer...

Profesieë neem gestalte aan: Geestelike Blindheid was Voorspel

Douglas S. Winnail

Waarom is die Bybel vandag vir die meeste mense ’n raaisel? Waarom ontwikkel belydende Christene, wat almal tog dieselfde Bybel lees, soveel verskillende idees oor die  leerstelling? Waarom faal predikante om te verkondig wat die Bybel so duidelik sê? Waarom is moderne “Christelikheid” so opvallend verskillend van apostoliese Christelikheid? Die antwoorde op hierdie belangrike vrae word gevind in ’n reeks Bybelprofesieë wat vandag besig is om in  vervulling te kom!

Lees Meer...
^