http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Januarie - Februarie 2026


’n Toekomsblik ná die verkiesing

Gerald Weston

Wat kan ons dus oor die volgende vier jaar verwag? Kan die Trump-administrasie Amerika se probleme oplos?

Lees Meer...

Wat die wêreld van Amerika nodig het

Wallace G. Smith

Wat Amerikaners ook al van hulle nuwe regering begeer, wát het die wêreld van die Verenigde State nodig?

Lees Meer...

O Kanada: Klein dingetjies wat die wêreld verander

Stuart Wachowicz

Ons lewens is verryk deur oënskynlik eenvoudige ontdekkings, somtyds so skynbaar alledaags dat ons versuim om hulle vernuftigheid raak te sien.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Die gesondheid van die nasie

Peter Nathan

Brittanje se gesondheidsprobleme behoort ons te herinner dat God se instruksies aan die antieke Israel deesdae nog van toepassing is.

Lees Meer...

Drie profesieë wat u lewe sal verander

Gerald Weston

Wanneer ons sien hoe profesieë wat jare gelede geskryf is gestalte aanneem, weet ons wat in die bladsye van u Bybel openbaar word, wel in die toekoms voorlê.

Lees Meer...

Nee, u is nie dom nie

Phil Sena

Het u al ooit aan uself gedink as minder intelligent as ander mense? Het ander kinders by die skool u “dom” genoem? Hoe het dit u laat voel met betrekking tot u vermoë om te leer en as ’n goeie student beskou te word? Het daardie gevoelens u tot in volwassenheid bygebly?

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Hoe weet ons wat God dink oor dobbel?

LKG Redaksie

Vraag: Dobbelary blyk vandag oral te wees – ek kan amper nie die radio aanskakel sonder om advertensies vir DraftKings of FanDuel te hoor nie. Is dobbel Bybels aanvaarbaar?

Lees Meer...

Tye van verkwikking: Ons planeet het herstel nodig

J. Davy Crockett III

Voel u ooit vasgevang deur stedelike uitbreiding? Verlang u na die vrede en rustigheid van ’n panoramiese uitsig met natuurlike skoonheid, sonder die rumoer, lawaai en dreuning van verkeer?

Lees Meer...

’n Teken van God se skepping: Selfs die winter verheerlik Hom

Jonathan McNair

Kulture regoor die wêreld het lankal die kortste dag van die jaar (21 of 22 Desember in die Noordelike halfrond en 20 of 21 Junie in die Suidelike halfrond) as ’n dag vir spesiale seremonies en vierings beskou.

Lees Meer...
^