http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

November - Desember 2025


Tot die uiteindes van die aarde

Gerald Weston

U is waarskynlik bewus daarvan dat die Lewende Kerk van God se lidmate en medewerkers die verkondiging van die ware Evangelie van Jesus Christus aan die hele mensdom ondersteun.

Lees Meer...

Glo ons in demokrasie?

Wallace G. Smith

Ten spyte van al die uitroepe dat ons “demokrasie moet red”, vra min mense blykbaar of dit die moeite werd is óm demokrasie te red?

Lees Meer...

O Kanada!: Calgary se waterkrisis: ’n Wekroep

Gary Molnar

Vars, drinkbare water is krities noodsaaklik vir menslike lewe – Kanada se water-infrastruktuur werp lig op ernstige probleme.

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Die vernietigende gevolge van regeringstoesmeerdery

Scott D. WInnail

Mense verlang daarna om hulle leiers en nasies te vertrou. Wat gebeur egter wanneer die leiers hulle burgers se vertroue skaad.

Lees Meer...

Wat behoort ons te doen met betrekking tot Kersfees?

Rod McNair

Die meeste mense vind die heidense oorsprong van Kersfees nie vreemd nie. Behoort daardie oorsprong enigsins saak te maak?

Lees Meer...

Antieke profesieë neem gestalte aan

Gerald Weston

Die boek Génesis bevat van die belangrikste profesieë wat vir ons tyd bedoel is en hierdie boek help ons om sin te maak van ons samelewing.

Lees Meer...

Vrae en antwoorde: Wie is die profeet van Deuteronómium 18?

LKG Redaksie

Deuteronómium 18:18 maak melding van ’n naamlose profeet wat deur God gebruik sou word om Sy boodskap te verkondig.

Lees Meer...
^