http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2025


Onthou Richard F. Ames

Gerald Weston

Dit is met groot hartseer dat ons u in kennis stel van die dood van die jarelange Evangelis, Richard Franklin Ames. Baie van u is bekend met mnr. Ames vanweë sy vele Tomorrow’s World-televisie uitsendings, tydskrif-artikels en boekies.  

Lees Meer...

Die leiers wat ons verdien

Jonathan McNair

Waarom verkies hedendaagse demokrasieë nie regverdige en Godvresende leiers nie? Wanneer ons die Bybelse implikasies ondersoek met betrekking tot ons keuses, openbaar dit ’n ontnugterende waarheid.

Lees Meer...

O Kanada! Die verdwyning van die gesin

Michael Heykoop

Is daar ’n plek vir Bybelse gesinne te midde van die hedendaagse ingrypende klemverskuiwing in Kanadese huishoudelike strukture, die afname in geboortesyfers en toenemende ongeërgdheid ten opsigte van die huwelik?

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Die Aberfan-ramp: ’n Tragiese dag en ’n hoopvolle toekoms

Simon R.D. Roberts

Die Aberfan hartverskeurende ramp het die lewens van 116 kinders en 28 volwassenes geëis. Vir elke lewe wat verloor is voorsien God se Woord ’n diepgaande hoop vir die toekoms.

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Strottehoof [stemkas, larinks], taal en Logos

William Bowmer

Menslike spraak is baie verskillend van die diere se kommunikasie. Ons fisiese verskil is die grondslag van nog ander verskille wat ons uitsonder van ander skeppings van God.

Lees Meer...

Gevaarlike “Christelikheid”

Rod McNair

Namate vyandigheid teen Bybelse waardes voortdurend toeneem, is dit belangriker as ooit om te weet wat die verskil is tussen ware en valse Christelikheid.

Lees Meer...

Brûe na nêrens

Ryan Dawson

Lei die wrok wat u koester u op ’n pad na vernietiging? Waarom sou mense ’n brug bou wat na nêrens lei? Hulle besef dalk nie waarheen hulle op pad is nie óf hulle is net nie die skerpste potlood in die pakkie nie.

Lees Meer...

Olimpiese Gruwels

Josh Lyons

Wat dink God van sulke “vryhede”?

Lees Meer...

Vrae En Antwoorde: Is Henog en Elía in die hemel?

LKG Redaksie

Génesis 5:24 sê dat “En Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem” en 2 Konings 2:11 sê: “Elía het in die storm na die hemel opgevaar.” Wat presies met hierdie twee mense gebeur het, is nie duidelik nie. Het hulle ooit gesterf? Is hulle nou in die hemel by God?

Lees Meer...
^