http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2022


U toekoms in ’n boek

Gerald Weston

’n Paar jaar gelede het die futuris, dr. Michio Kaku, voorspel dat die wêreld oor ’n periode van tien jaar sou oorgaan “van ’n internet na ’n brein-netwerk, waarin gedagtes, emosies, gevoelens en herinnerings onmiddellik regoor die planeet gestuur kan word”. Soos baie futuriste, het dr. Kaku ’n rooskleurige prentjie geskilder.

Lees Meer...

Verstommende Bybelprofesieë vervul

Richard F. Ames

 

Kan die toekoms werklik voorspel word? Ontdek die groot aantal profesieë wat regdeur die Bybel vervul is.

Lees Meer...

Paaie van die see, weë van die hart

Bryan Fall

Die Skepper het die paaie van die oseaan tot stand gebring en Hy openbaar ook ons eie motiverings en behoeftes.

Lees Meer...

Die waarheid aangaande Anti-Semitisme

Stuart Wachowicz

Waarom weier hierdie antieke en immer teenwoordige euwel om uit te sterf en steek dit herhaaldelik sy lelike kop in ons moderne wêreld uit?

Lees Meer...

Gee leiding ... deur voorbeeld?

Michael Heykoop

’n Jaar is verby sedert die Wêreldgesondheid-organisasie die uitbreek van Covid-19 tot ’n pandemie verklaar het. Dit was ’n jaar van ekonomiese probleme, angs, skeiding van familie en vriende, verliese en vir sommige mense, spanningsvolle aanlyn-onderrig. Die meeste mense sou saamstem dat ons almal ’n vakansie nodig het, ná 2020!

Lees Meer...

Die subtiele kuns om die Bybel te kanselleer

Wallace G. Smith

Waarom die Boek verban wanneer dit net nodig is om die idees daarin te verban? Kanselleer-kultuur is aan die kom vir die Bybel, net een idee op ’n slag.

Lees Meer...

Kan ons onsself red?

Jonathan Riley

Die wetenskap en die menslike verstand het nuwe hoogtes van prestasies bereik, maar kan ons oorleef sonder God?

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Hoe behoort ons God se Sabbat te onderhou?

LKG Redaksie

Ek het pas ontdek dat die weeklikse Sabbat, volgens die Bybel, op Vrydag teen sononder begin en Saterdag teen sononder eindig. Wat behoort ek te doen om “dit heilig te hou” soos ons in Exodus 20:8 beveel word?

Lees Meer...
^