http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Maart - April 2021


Waarom so min vreugde?

Gerald Weston

“Daar is ’n oorsaak vir elke gevolg”, is ’n eenvoudige bewering, maar hoeveel mense dink regtig daaraan of verstaan dit enigsins? Hoeveel mense besef dat die persoonlike toepassing van sulke praktiese wyshede hulle lewens kan verander?

Lees Meer...

Op die rand van Armageddon

Gerald Weston

Dokumente wat gedurende die Koue Oorlog opgestel is en wat dekades lank geheim gehou is, openbaar hoe ontstellend naby ons planeet aan ’n kern-Armageddon gekom het! Namate die wêreld al hoe groter risiko’s neem wat betref wapens met ondenkbare verwoestingsvermoë, openbaar Bybelprofesie die ware toekoms wat vir ons almal voorlê.

Lees Meer...

Sewe stappe na ’n vreugdevolle lewe

Wallace G. Smith

Die lewe van vandag kan ongelooflik stresvol wees. Beskerming, rus en gerusstelling blyk ons te ontwyk waar ons ookal soek. Ons almal smag na ’n gelukkige, tevrede gemoedstoestand, maar so baie van ons vind dat dit voortdurend buite ons bereik is. Is daar daadwerklike stappe wat ons kan neem om geluk te vind in ’n toenemend ongelukkige era?

Lees Meer...

Pret en vervulling

J. Davy Crockett III

Ons almal het nodig om te ontspan, maar ons almal het ook méér as ontspanning nodig. Vir jonk en oud is ontspan belangrik om die gebalanseerde lewe te ontwikkel wat ons Skepper vir ons wil hê.

Lees Meer...

God leef!

Richard F. Ames

In ’n tydelike wêreld vol skeptici, is God enigsins nog ter sake? Is Hy ’n uitgediende idee of ’n lewende Skepper met wie u ’n ware verhouding kan hê? Die goeie nuus is dat God nie net ’n werklikheid is nie, Hy leef en Hy wag dat u met Hom kontak maak!

Lees Meer...

Dit is Londen wat roep: Die verklaring van Arbroath en Brexit

Simon R.D. Roberts

Reeds sedert die Acts of Union in 1707, die koninkryke van Skotland en Engeland as Groot-Brittanje verenig het, het Skotland ’n ietwat gespanne verhouding met haar magtiger buurman in die suide gehad.

Lees Meer...

Vrae & Antwoorde: Hasies, eiers en ... Jesus Christus se opstanding?

LKG Redaksie

Watter verband is daar enigsins tussen kleurryke eiers en hasies en Christus se dood en opstanding?

Lees Meer...

Die werke van Sy hande: Die breinlose genialiteit van die seespons

Gary Molnar

Die “geringgeskatte” diertjies kan soms die merkwaardigste kompleksiteit besit! Die nederige seespons is so ’n kreatuurtjie. Tog is hierdie eenvoudige diertjies nie so eenvoudig nie. Sponse is ’n merkwaardige voorbeeld van God se briljante skeppingsvermoë.

Lees Meer...
^