http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

Mei - Junie 2018


Leef volgens die Weg!

Gerald Weston

Christenskap is ’n lewenswyse! Om daardie lewenswyse uit te leef, vereis moed! Dit vereis nie net moed waar mense onthoof word omdat hulle die Naam van Christus bely nie, maar ook in veilige areas soos u woonkamer waar u dalk hierdie artikel lees. Waarom?

Lees Meer...

Die waarheid agter die Protestantse Hervorming - Berei voor vir revolusie

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Protestantse Hervorming word nie deur baie mense verstaan nie en is glad nie wat baie mense dink nie! Laat ons nou na die werklike faktore kyk wat veroorsaak het dat mense teen die gesag van die Rooms-Katolieke kerk gerebelleer het. Weereens, laat ons onsself hierdie vrae afvra: Was dit ’n opregte, gees-gemotiveerde terugkeer na die “geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is”?

Lees Meer...

O Kanada!: Seuns: Die nuutste slagoffers van die nuwe linksgesindes

Stuart Wachowicz

Die gier wat ons skole se benadering oor onderrig bepaal, is dikwels ideologies gedrewe – dit is meer nadelig as goed vir ons kinders!

Lees Meer...

Waarom kinders die spoor byster raak - Deel 1

Gerald Weston

Ons sukkel soms om te verstaan hoe ons ons kinders kan help om op die regte pad te bly. Hierdie eerste van twee artikels help ons om die versoekings te identifiseer waaraan ons so maklik mag toegee.

Lees Meer...

Londen Roep: Brexit – ’n smerige skeiding?

John Meakin

Op 23 Junie 2016 het die Verenigde Koninkryk in ’n referendum gestem oor die gewigtige vraag: “Behoort die Verenigde Koninkryk ’n lid van die Europese Unie te bly of die Europese Unie te verlaat?” 

Lees Meer...

Sal die ruimte die finale slagveld wees?

Richard F. Ames

Sal die mensdom dit verder as die Aarde waag om nuwe moontlikhede en geleenthede te vind? Sal nasionale en internasionale konflikte moontlik na die ruimte bokant ons uitbrei? Sal militêre ideale gevare in die hemele veroorsaak? Sal daar in die toekoms ruimte-oorloë wees? U behoort te weet!

Lees Meer...

Vrae en Antwoorde: Aangesien almal gesondig het, hoe verhoor God enigiemand se gebede?

LKG Redaksie

Ek het gelees dat God nie sondaars se gebede sal verhoor nie. Aangesien almal gesondig het en dit hulle aan God se heerlikheid ontbreek, hoe is dit moontlik vir God om iemand se gebede te verhoor?

Lees Meer...

Keerpunte in wêreldgeskiedenis: Die merkwaardige opgang van die Weste

Douglas S. Winnail

Wat het tot die opgang van die Westerse beskawing gelei? Hoe het dit gebeur en wat openbaar hierdie belangrike keerpunt oor God se hand in die geskiedenis?

Lees Meer...
^