http://www.wvm.co.za/lees-tydskrifte.php
logo

Tydskrifte

September - Oktober 2005


Persoonlik - Die Bybel, of menslike tradisie?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Ons hier by Die Wêreld van Môre glo dat ons werklik vir iets moet staan. Ons glo dat, as gelowige mense sê hulle “glo” in die God van die Bybel, hulle moet glo en onderrig wat die Bybel werklik sê.

Lees Meer...

Ware sukses: Wat is dit?

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Wil u ware sukses smaak? Wil u ware geluk ervaar? Wil u hê dat ander mense u moet sien as iemand wat ryklik bygedra het tot hul welstand?

Lees Meer...

Waarom profesie?

Richard F. Ames

Bybelprofesie onthul u toekoms – en die toekoms van die wêreld. Wat se rol speel dit in u lewe?

Lees Meer...

Die padkaart na ware vrede

John H. Ogwyn (1949–2005)

Ware vrede in die Midde-Ooste bly so ontwykend soos ooit. Sal daar ooit ware vrede in die Midde-Ooste tot stand kom – asook in die res van die wêreld?

Lees Meer...

Profesieë in Vervulling: Vrede op aarde?

Douglas S. Winnail

Is wêreldvrede werklik moontlik? Die soeke na vrede blyk eindeloos te wees. Dit is byna elke dag in die nuus, maar ons wêreld word meer wreedaardig by die minuut.

Lees Meer...

Gelouterde goud

Mark Mandiola

Baie mense in God se Kerk gaan deur erge beproewings. Party mense mag wonder waarom God sulke beproewings toelaat en of daar moontlik enigiets positief daaruit kan voortvloei.

Lees Meer...

Hoe om te voorkom dat u Laodisees word

Roderick C. Meredith (1930-2017)

Die oorgrote meerderheid van God se mense is klaarblyklik aan die einde van hierdie tydperk “Laodisees”. Wanneer ons Openbaring 3 werklik verstaan is dit die duidelike aanduiding.

Lees Meer...
^