Persoonlik - "Skandelike hartstogte" |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Elke nou en dan is dit noodsaaklik vir ordentlike mans en vroue om waarlik ’n stryd te voer oor iets lewensbelangrik. Dit is nou die tyd vir al diegene om tot God uit te roep en vir hulp te vra. |
Lees Meer... |
Die Twee Babilons |
Roderick C. Meredith (1930-2017) |
Help The Da Vinci Code om te verduidelik hoe Christenskap gekaap is? Die egte WAARHEID rondom hierdie aangeleentheid mag u verstom! |
Lees Meer... |
God se Volmaakte Wet van Vryheid |
Mark Mandiola |
Dit is nie toevallig dat namate méér mense die onderhouding van morele en etiese beginsels heeltemal verwerp, baie demokratiese nasies hul regerings in ’n krisis bevind nie. Slegs wanneer ’n regering op God se volmaakte Wet van vryheid gegrond is, kan dit bly voortbestaan. Vryheid kan slegs seëvier wanneer burgers eerbaar en wetsgehoorsaam is. |
Lees Meer... |
Bied u vrese die hoof |
Richard F. Ames |
Het u ’n tekort aan moed en gemoedsrus om vandag se wêreld die hoof te bied? Die Bybel bevat wesenlike sleutels wat van hulp kan wees! |
Lees Meer... |
Wanneer sal die Duisendjarige Ryk begin? |
Richard F. Ames |
Bybelprofesieë onthul dat God binnekort vrede na die aarde gaan bring vir ’n duisend jaar. Sal u gereed wees? |
Lees Meer... |
Siekte-epidemies: Die vierde ruiter |
Douglas S. Winnail |
Bybelprofesieë omtrent die einde van die tyd gebruik ontnugterende beelde van vier ruiters om die verskriklike gebeure te beskryf wat oor die wêreld gaan plaasvind kort voor die Wederkoms van Jesus Christus. |
Lees Meer... |
Vrae en antwoorde: “onsterflike siel” in mense wesens? |
LKG Redaksie |
Verwys die Bybel se stelling “die Gees in die mens” (Job 32:8, 18) na God se Heilige Gees, of na ’n “onsterflike siel” in mense wesens? |
Lees Meer... |